Tickled Pink Chalet

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R200-administrasiefooi en R200-skoonmaakfooi per bespreking.
Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Tickled Pink Chalet
Self-catering.
Belasting en Ekstras
Tensy anders aangedui, is daar duvets en kussings op die beddens wat nie oorgetrek is nie. Gaste kan kies om hulle eie duvet-oortreksels, kussingslope, lakens en handdoeke te bring, of ons kan dit voorsien teen R70 per persoon per naweek of week of omruil van linne. Laat ons asseblief vroegtydig weet watter opsie jy verkies, aangesien dit die betaling-bedrag affekteer.
Volledig terugbetaalbare breekskadedeposito van 30% op die verblyftarief, maksimum R1500 en die skoonmaakfooi is vooraf betaalbaar. Nie met aankoms nie.
Vir besprekings wat meer as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word, word 'n 30% deposito op die tarief gehef. Dit is vooraf betaalbaar. Die balans van die verblyftarief, inventarisdeposito, die skoonmaakfooi en enige ander ekstras is 2 weke voor die inklokdatum betaalbaar.
Vir besprekings wat minder as 30 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet die volle verblyftarief, breekskadedeposito, skoonmaakfooi en enige ander ekstras vooraf betaal word.
Troeteldiere: Maak asseblief seker of jou eenheid troeteldiervriendelik is of nie, voor jy bespreek.
Inkloktye op Saterdae en Sondae: 11:00 tot 17:00.
Uitkloktyd op Sondae is: 15:00.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 90% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Tickled Pink Chalet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R895 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za