Tides 26

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tides 26 is 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Struisbaai 150 m van die hoofswemstrand af.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die derde kamer het 2 stapelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond en 'n stoof. Dis oopplan met die eet- en leefarea en daar is 'n platskerm-TV met DStv.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met ingeboude braaigeriewe. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die kompleks.

Die kompleks bied 'n groot swembad met 'n heining en 'n tuin waar kinders kan speel.

Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Slaapplek

'n Bespreking by Tides 26 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tides 26 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false