Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 59, Vyfhoek, Wynne-straat, Baille Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R488 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tierra Pequena is 'n plaasstyl-landgoed van 2 ha in Baillie Park in Potchefstroom. Dit is 5 minute van die Mooirivier Mall en 10 minute vanaf die ateltiekstadion en 15 minute vanaf die Noordwes Universiteit af.

Daar is 4 unieke kamers, 'n tweeslaapkamerwoonstel en 'n drieslaapkamerhuis. Die kamers beskik elkeen oor gehalte-meubels en -beddens. Elke kamer het lugversorging, 'n kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ontbyt is opsioneel teen 'n ektra koste beskikbaar.

Die Horseman-kothuis is 'n gesinswoonstel met 2 slaapkamers, 'n privaat ingang, 'n tuin en braaigeriewe. Hierdie eenheid is toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind.

At te Stables is een van die 5 oorspronklike plaashuise van die groter Vyfhoekplaas wat in 1893 gebou is en pragtig opgeknap is met meestal antieke meubels om die plaas-leefstyl van 'n vorige eeu te herroep. Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is toegerus vir selfsorg en het slaapplek vir 6 gaste. Die plaashuis is troeteldiervriendelik en het 'n omheinde tuin en braaigeriewe.

Tierra Pequena spog ook met 'n swembad, onderdakstoep met braaigeriewe, breekware, eetgerei en 'n wasbak. Gaste kan ook in die gemeenskaplike sitkamer ontspan en gerus van die klein biblioteek gebruik maak.

'n Veilige omgewing word geskep deur die 2 m hoë elektriese heining met afstandbeheerde hekke en onderdakparkeerplek weg van die ingang af.

Daar is van tyd tot tyd perde op die perseel, maar hulle is nie vir gaste se gebruik nie. Konyne, hoenders en oorgenoeg voëllewe woon ook in die tuin. Tierra Pequena is vir gaste wat van rus, vrede en 'n warm atmosfeer hou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 116 resensies vir Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Jaar gelys 8

Ligging

  • Erf 59, Vyfhoek, Wynne-straat, Baille Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R650
R650 R488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 59, Vyfhoek, Wynne-straat, Baille Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNjMxZGFlLWQ1OTgtNDZkZC1iNjFkLTgwYzkzNjU0ZmZkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 Plot 59, Vyfhoek Wynne Street, Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.721118723099 27.124381810427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem