Tietiesdraai

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tietiesdraai bied lieflike selfsorg-akkommodasie in Bekbaai, Paternoster. Tietiesdraai is binne maklike stapafstand vanaf die strand. Paternoster is een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus van Suid-Afrika en dié bekoorlike plekkie is net 145 km van Kaapstad af ? die ideale wegbreekplek vir 'n naweek!

Ons akkommodasie word aangebied in 4 individueel ingerigte selfsorg-eenhede. Die 1 is op die boonste vloer en die ander 3 eenhede is onder. Elke eenheid is goed toegerus vir selfsorg en het ook 'n TV met DStv. Elke eenheid het braaigeriewe en parkering van die straat af word voorsien.

Daar is 'n verskeidenheid restaurante en bistro's in Paternoster. Gewilde doendinge sluit in kajak, swem en die veldblomseisoen is ook 'n belewenis in hierdie geweste!

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tietiesdraai gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false