LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tiger Guesthouse | LekkeSlaap
+29

Tiger Guesthouse

20 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Captain Proctor-straat 34, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tiger Guesthouse is op die grens van die Brandwag- en Westdene-sakekerns in Bloemfontein geleë. Dis oorkant die pad van St Michael’s Meisieskool en St Andrews Seunsskool en naby Mimosa Mall, die universiteit, MediClinic, LochLogan Waterfront en sportstadions.

Die gastehuis bied luukse en rustige verblyf in 6 verskillende kamers. Elke kamer bied slaappplek aan 2 gaste en het of 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, behalwe vir Tiger Triple 01 wat slaapplek bied aan 3 gaste en 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Tiger Twin 04, 05 en 06 het elkeen ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste is welkom om in die pragtige tuin te ontspan. 'n Stewige Vrystaatste ontbyt word op versoek en teen ekstra koste in die eetkamer bedien. Aandete is ook beskikbaar, maar slegs indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Tiger Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Captain Proctor-straat 34, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Tiger Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Captain Proctor-straat 34, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliYTc4OTMzLTBmNjMtNDZmZS04MmNmLTA0MDcxOTZlZTRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R585  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 34 Captain Proctor Street Brandwag 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.10358 26.20306
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!