Vryburg Akkommodasie by Tiger Kloof Adventure Plus | LekkeSlaap
+12
+12

Tiger Kloof Adventure Plus

Rugsakreisigerslosies
  • Vanaf R9 400 per nag (vir 50 persone)
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Waterloo Farm, , Vryburg, 8600, Noordwes
  • Geen kinders onder 3

Beskrywing

Tiger Kloof Adventure Plus is geleë op 'n pragtige 12000 hektaar plaas, 10 km suid van Vryburg op die N18 in Noordwes. Omgewingsbewaring is baie belangrik vir ons en ons is geseën met volop wild. Ons het puik akkommodasie met 'n selfsorgkombuis. Spyseniering kan ook gereël word vir jou kamp na gelang van jou spesifieke behoeftes. Die spyskaart sal saam met jou opgestel word. Maksimum hoeveelheid gaste: 50.

Die konferensiesentrum het 10 kamers met en suite-badkamer.
Kamer 1 tot 4 het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste, maar het ook 'n slaapbank vir 2 kinders of 1 volwassene indien nodig. Kamer 1 tot 4 het ook 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamer 5 tot 10 is basiese rugsakreislosies met 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Die sentrum is sowat 10 km van Vryburg af op die Kimberley-pad.

Dit is ideaal vir groepe tussen 10 en 50 wat op soek is na akkommodasie en avontuurkampe. Daar is 'n groot verskeidenheid doendinge in die Kloof, soos bergfietsry, abseiling, "paintball" en verskillende aktiwiteite vir leierskap, sport, avontuur, geestelike groei en spanbousessies. Wanneer dit kom by leer, groei en ontwikkeling van individue en groepe is daar min goed wat by die buitelug en die natuur kom. Ons leer jou om beter in 'n span te funksioneer en om 'n groter bydra te lewer tot die span waaraan jy behoort. Tiger Kloof Adventure Plus het ten doel om jou selfvertroue, selfbeeld, vertroue, ondersteuning, kommunikasie, spanwerk en leierskap te verbeter. Dit alles sal jou in staat stel om beter te funksioneer in jou daaglikse lewe en jou loopbaan. Al ons aktiwiteite en lesse het ook 'n sterk geestelike ondertoon.

Ons sien daarna uit om binnekort van jou te hoor!

Slaapplek

’n Bespreking by Tiger Kloof Adventure Plus sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 8
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 9
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 10
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Waterloo Farm, , Vryburg, 8600, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 400
per nag (vir 50 persone)

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf R9 400
per nag (vir 50 persone)
Vanaf R9 400
per nag (vir 50 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Waterloo Farm, , Vryburg, 8600, Noordwes
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmZjZjNWIyLTYzM2UtNDc3OC05NTMyLTc4OWJlM2E4YjBjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 400  per nag (vir 50 persone) Waterloo Farm Tiger Kloof 8600 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -27.055064 24.75617
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za