Tigre Coteau

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tigre Coteau is geleë in Tygerbeg Heuwels, 'n pragtige woonbuurt in een van Kaapstad se noordelike voorstede. Ons bied ideale verblyf vir gesinne wat met vakansie is of sakelui wat op soek is na sentrale akkommodasie. Die eenheid bied gerieflike slaapplek vir 6 persone en daar is 'n slaapbank beskikbaar vir 'n ekstra persoon.

Die woonstel het 'n sitkamer met sitplek vir 7 persone, 'n eetkamer met 'n eetkamerstel (ook vir 6 persone) en 3 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede een het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank vir 'n ekstra persoon. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n dubbeloond, stoof, vrieskas-yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Verder is daar 2 badkamers: die een het 'n bad en stort en die ander een het 'n instapstort.

Ons het tenke met boorgatwater en die swembad sal vanaf Oktober 2018 bruikbaar wees.

Hierdie luukse, ruim woonstel op die grondvloer het sy eie privaat swembad, tuin en veranda met 'n groot ingeboude braai, 'm tafel en 10 stoele, en 'n sit-area. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en 'n afstandbeheer.

Slaapplek

'n Bespreking by Tigre Coteau sluit in:

4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tigre Coteau gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false