LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tigre Coteau | LekkeSlaap
+33

Tigre Coteau

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Tigre Coteau
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ackson T - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ackson T
Gesin met klein kinders

It's a great place, very spacious and ideally located in Cape Town.

The reception from the host is very personalised and warm, makes you feel at home. The house is well furnished with comfortable beds and living room furniture. Outdoors you will enjoy a nice pool with comfortable outdoor furniture and artistic decor.

Chantal N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal N

Great stay with excellent hostess.

Most enjoyable stay. Only hot water in showers takes a long time to heat up. I also paid extra for additional water usage as we had a private function at Tigre Coteau.

Janelle J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle J
Gesin met klein kinders

We had a very pleasant stay at Tigre Coteau.

It was so relaxing and tranquil and we thoroughly enjoyed our stay. The beds were amazing and the rooms were neat and tidy. I would recommend it, as it is excellent value for money. Louise was in contact with me from the get go and she made me feel at ease. Went out of her way to make our stay as comfortable as possible. Such a lovely host.

Desmond F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond F
Saam met vriende

Fantasties

Dit was ’n baie lekker naweek.

Elrita H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrita H
Saam met vriende

Waarde vir jou geld.

Ons was baie goed verwelkom en alles was perfek. Dis 'n baie groot huis en alles was beskikbaar, ek sal enige tyd Tigre Coteau aanbeveel.

Terri P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri P
Saam met vriende

Stay was good. Very relaxing and spacious. Great place for a quiet family get away.

The weather was not ideal considering how windy it was over the weekend. Pool was amazing.

Bonita S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita S
Gesin met klein kinders

Defintely going back soon, we really enjoyed our stay.

The house is spacious, hostess extremely friendly. I would recommend the accommodation to family and friends anytime. Thank you Louisa for your hospitality.

Elisa H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elisa H

Spacious House in Bellville.

The house was spacious, with three bedrooms and two bathrooms, a big kitchen, an outside area, dinning room table etc. The hosts were friendly and available if needed. The WiFi was working perfectly and the showers were great! However, the place was not cleaned properly, especially the outside area. The kitchen was lacking in utensils. Furthermore, the outside area did not look similar as per advertised on the photos. The cushions and tables were different (old and dirty cushions). The pool was not available either (but that was said before booking the place). Overall it was alright, but I would not stay there again.

Tigre Coteau's terugvoer

Sorry you cant please every one. Luckily we have positive reviews aswell.
We always try to make our guests visits as pleasant as possible.

Tigre Coteau
Michelle I - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle I
Gesin met klein kinders

Absolutely beautiful. Felt very much at home.

Stunning. Made to feel very welcome. Would definitely stay there again. Thanks Louise.

Karin V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Gesin met klein kinders

Gerieflike vakansieverblyf.

Groot leefareas binne en buite. Goed geleë naby inkopiesentrums, restaurante, en sentraal tussen Seepunt en binnelandse wynroetes. Drie slaapkamers gerieflik vir gesin van 5.

Ashley C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley C
Saam met vriende

Dit was uitstekend goeie tipe verblyf vir ontspan.

Die plek is baie veilig en alle geriewe is daar. Die patio is vir my baie nice en daar was afdak parkering vir my motor.

Ryno K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno K
Gesin met tieners

Gerieflik, maar kort erg onderhoud.

Plek lekker groot en baie gerieflik geleë. Die plek kort wel erg onderhoud, van die ligte werk nie, los drade en stukkende muurproppe, gekraakte ruite, ens. Matte kort 'n skoonmaak. Beddens baie gemaklik en alles was skoon.

Roseline F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roseline F
Saam met vriende

Wonderlik.

Ons was 'n groep van ses mense. Wat 'n wonderlike verblyf. Alles was tot ons beskikking. Dit is 'n verblyf wat ons enige groep van ses sal aanbeveel. Ons sal definitief weer gebruik maak van die plek.

Tigre Coteau's terugvoer

Thank You, Roseline, for your positive reply it is much appreciated.

Best Regards,
Louise

Tigre Coteau
Valencia M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia M
Gesin met tieners

Great value for money, home away from home.

Thank you Tigre Cotue for making our son's 21st a memory that will last forever. Had an excellent time with friends and family. Looking forward to our next stay.

Brandon D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon D
Saam met vriende

Groot plek met maklike toegang tot N1.

Oulike mense, ons het lekker gebly, baie dankie.

Ronald L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Die personeel en eienaars is baie vriendelik en gasvry. Die kamers is netjies, skoon en ruim. Definitief goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

The staff and owners are friendly, hospitality. The rooms are very clean and tidy and very space full.Definitely value for your money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marius V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V
Gesin met klein kinders

Dit was oukei.

Wel die mense is baie behulpsaam. 'n Paar negatiewes is dat die swembad leeg was, daar nie 'n ordentlike rooster by die braai is nie, ons kon nie die dishwasher aan kry nie, en buite op die stoep is 'n bietjie onderhoud nodig wat afsteek teen die binnekant se afwerking. Dis 'n lifelike ruim plek en die eienaars was regtig behulpsaam. Ons het op die einde van die dag lekker gebly. Sal ook great wees as hulle steak messies in die kombuis kan sit. Daar is net een groot snymens wat baie stomp is. Hoop hulle vat dit as goeie terugvoer en nie net as negatief nie. Is maar net 'n paar voorstelle van my kant af.

Tigre Coteau's terugvoer

Dankie, ek neem kennis. Die swembad is nou gelukkig bruikbaar.
Groete,
Louise

Tigre Coteau
Alrine V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrine V
Gesin met klein kinders

Perfekte ligging, goeie waarde.

Verblyf was netjies, baie ruim, ligging goed. Eienaars was vriendelik en baie behulpsaam. Sal dit beslis aanbeveel.

Tigre Coteau's terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering
Vriendelike groete,
Louise

Tigre Coteau
Chandre L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre L
Saam met vriende

Amazing for family and friends, just to get some time away.

Amazing place all around, I would definitely visit again and recommend it over and over.

Tigre Coteau's terugvoer

Dear Chandre,

Thank you for your positive review.
I hope your wedding went well, I trust it was a perfect day.

Best Regards
Louise

Tigre Coteau
Chris Z - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris Z
Gesin met klein kinders

Styf en onaangenaam.

Jammer om te sê oor toestand, maar nie aan te beveel nie. Die stof vloere was taai en kamerruite vuil en blindings vol stof. Eerste aand toe ek kos wil kook en die oond oopmaak, lê 'n pan vol spek, worsies, eiers en brood groen gemuf. Die oggend toe ons inpak om te vertrek kry ons inligting oor WiFi en instruksies. Ek het die eienaar direk kontant betaal en vir die volgende 2 dae het ek berigte op my foon gekry dat my rekening agterstallig is. Jammer om te sê, maar was die swakste diens en ontvangs nog. Die plek het wel potensiaal as iets positiefs gedoen word. Die plek was skoon nadat ons vertrek het, want ons het vloere gewas en skoongemaak voordat ons vertrek het.

Tigre Coteau's terugvoer

Chris was 'n baie vriendelike persoon en het al op die heel eerste aand lank en lekker gesels, en so ook die dae wat sou volg.
Die Wi-Fi kode is op hul gaste brief, maar my man het hul gehelp met dit, op hul foon die eerste aand.
Ek het die aand voor hul vertrek 'n boodskap gestuur rakende 'n bedrag uitstaande, Chris se vrou met vertrek aan my dogter gegee het.
Die swart blindings wys maklik stof, daar was baie mense rondom my wat in daardie tyd boorgate geboor het. Ek het dit intussen verwyder, want dit is baie werk aangesien die huis vol muur glas het in meeste vertrekke.
Rakende die kos in stoof moet ek verskoning vra, daar was die skoonmakers baie nalatig.
Ek persoonlik was siek met griep en ongelukkig het dus nie persoonlik kontak gehad nie, maar wel met Chris oor die foon gepraat en hom baie aangenaam gevind.
Ek is jammer as sy vrou ongelukkig was, maar is ek is spyt dat sy my nie dadelik in kennis gestel het nie, ek het mense aan diens wat dit dadelik kon regstel.

Tigre Coteau
Wileste J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wileste J
Saam met vriende

Value for money!

I would honestly recommend Tigre Coteau for a pleasant weekend away with friends/family. The owners are so friendly, we felt at home the moment we arrived. This place is situated in a safe area, everything was as promised, house is exceptionally clean, comfortable and we relaxed and every second spend here. House is fully equipped with everything you need. Will definitely visit again.

Tigre Coteau's terugvoer

It was a pleasure to have Wileste as a guest. The next morning after they left you could not tell somebody stayed for a weekend in the house everything was so tidy.
Thank You

Tigre Coteau
Jean V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld. Sentraal geleë.

Baie netjies en ruim, ons het baie lekker gebly. Eienaar was vriendelik en hulpvaardig. Die plek kort klein bietjie aandag, die buite braai se banke kan nie gebruik word nie, dit val inmekaar, en die kamers se slotte of deur handvatsels is oop gebreek, verder is dit 'n baie lekker plek. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Melt R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Melt R
Besigheidsreis

Gemiddeld

Die matte en die storte is vuil. Spinnerakke in die kombuis. Geadverteerde WiFi is op dag twee afgeskakel. Baie ou televisie wat nie werk nie, met gebroke klank.

Tigre Coteau's terugvoer

Die gaste het bespreek vir 6 gaste en ons het 'n vergunning gemaak aan hulle om 2 klein hondjies saam te bring nadat hulle belowe het dat hulle ''housetrained'' is. Die groep het toe uiteindelik uit 7 gaste en 3 honde bestaan met die gevolg dat daar altesaam 21 urine-kolle deur die honde agterna gelaat is. Selfs nadat die matte 2 keer met 'n matwasser gewas is het die kolle steeds deurgeslaan.

Ek het ook agterna deur die eenheid gegaan en kon geen spinnekoppe of spinnerakke vind nie.

Alhoewel dit nie 'n platskerm TV is nie, werk die TV 100%.

Ek poog om ten alle tye om my gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak, maar ek is steeds jammer oor die aangeleentheid.

Tigre Coteau
Rule E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rule E

Perfekte ligging en baie spasie!

Ons was 'n familie van 5 mense wat hier gebly het tydens Paasnaweek. Dit is perfek geleë reg by die N1 maar in 'n stil straat, die verkeer het GLAD nie gepla nie. Dit is 'n baie ruim plek - ons het die hele onderste verdieping gehuur. Groot leefareas met 'n volledige kombuis en opwasarea. Die braai-area is ook lekker groot. Die enigste kritiek wat ek wel het is dat die plek lyk of hy weer bietjie aandag kort i.t.v matte was. Ek sou ook aanbeveel dat nog 'n kamer 'n dubbelbed moet hê. Ons is vriendelik ontvang en sal BESLIS weer daar gaan bly!

Mark E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark E
Besigheidsreis

Baie lekker ruim verblyf. Lekker kuierhuis.

Baie lekker gebly, mense was vriendelik en behulpsaam. Groot spasies en ruim kuierareas. Swem- en braaigeriewe het lekker gewerk en was puik. Veilige parkering. Sal vir seker weer gebruik.

Hannelie N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N
Gesin met klein kinders

Ruim en gerieflik. Fantastiese blyplek.

Ons het heerlik gebly. Die kamers is ruim en gerieflik. Kombuis is goed toegerus. Ons sien uit daarna om weer daarheen te gaan.

Tigre Coteau's terugvoer

Baie dankie vir u kommentaar. Dit was 'n plesier om julle by Tigre Coteau te akkommodeer.
Vriendelike Groete.
Louise

Tigre Coteau
Ronel B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Gesin met tieners

Beslis die beste in die Kaap!

Sien die sterre!

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 270, Tygerberg Heuwels, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf63ae4aa89cb17ac624f5245e4f685770da49845314d280e8845798f4585d25157910df8543263b336eeeefa49da90363c05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag(plek vir 6) 27 5 1 5 270 Uys Krige Drive Tygerberg Heuwels 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -33.886853966517 18.606642186642
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!