Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tilla's Place

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Tilla's Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lizelle N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle N

Ons het baie tuis gevoel en dit was naby aan waar ons moes wees.

Patricia was daar om ons met 'n Kaapse warmte te verwelkom. Plek is bitter netjies, mooi en skoon en veilig. Sal weer daar oorbly wanneer ons weer Kaap toe gaan. Sal vir seker dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janetta R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta R
Gesin met tieners

Gerieflik, pragtig en skoon. Pragtige tuin en ontspanne atmosfeer.

Ons het heerlik gebly. Sal dit definitief aanbeveel. Lekker sentraal geleë. Pragtige huis met mooi geskiedenis. Hoop om weer in die toekoms daar te kan tuisgaan. Vriendelike en gasvrye gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Liewe Janetta
Baie dankie.
Dit was voorwaar lekker om julle te huisves. Dankie dat julle die plek so netjies gelaat het. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete
Patricia

Tilla's Place
Melloney H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melloney H

Baie lekker.

Dit was 'n lekker plek om oor te slaap. Baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ziana J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziana J

Very nice and comfortable stay, central location and close to shops.

Spacious enough for our large group, we thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V

Vriendelike en professionele diens.

Alles was puik. Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Liewe Lydia. Baie dankie vir die opbouende woorde. Word opreg waardeer. Dankie Dat julle die plek netjies gelaat het. Julle is altyd welkom.
Geniet die vakansie en bly veilig.
Groete,
Patricia

Tilla's Place
Tebatso M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebatso M
Saam met vriende

It was a pleasant stay, we enjoyed the place and felt safe.

The place is clean and open enough to give 4 couples privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Hi Tebatso
Thanks for the positive review. It was a great pleasure to host you and your friends. Thanks for leaving the house in a clean and tidy condition. It is much appreciated.
Go well and keep safe.
Regards
Patricia

Tilla's Place
Terine D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terine D

Pragtige, netjiese verblyf.

Die huis is baie ruim en mooi. Kamers is skoon en pragtig gemeubileer. Alles wat nodig is in 'n selfsorg-eenheid was voorsien sowel as ekstras. Patricia is baie gasvry en het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Dit is definitief 'n plekkie wat ons weer sal gebruik as ons die Kaap weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonceba L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonceba L
Saam met vriende

Great experience overall, it was very accommodating beautiful and refreshing. Value for money and also the location was at a very safe area.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goed, dit was baie akkommoderend en verfrissend. Waarde vir geld en die ligging was in 'n baie veilige area.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Hello Nonceba,
It was such a pleasure to host you and your friends and family. So glad you had a great stay at the guesthouse. Thanks for leaving the house neat and tidy.
Best regards,
Patricia

Tilla's Place
Lizaan B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan B

Pleasantly surprised with neat and spacious accommodation, everything we needed was looked after by our gracious hosts.

We arrived after 5 in the afternoon. Our host, Carl, was there to meet us and made us feel at home right away. The house is spacious, neat and has everything you might need. We were a large group (two families) and did not feel crowded at all, ample space, bathrooms and beds. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Hello Lizaan
Was so 'n groot plesier om julle te huisves. Dankie dat julle die plek so mooi netjies en skoon gelaat het. Julle is welkom om enige tyd weer te kom.
Groete
Patricia en Carl

Tilla's Place
Chris V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met tieners

'n Baie netjiese lekker huis vir ons self met al die geriewe.

Baie skoon, mooi, ruim en veilige huisvesting. Selfs vir ons voertuie. Ek sal graag weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Goeiedag Chris,

Was 'n groot plesier om julle te huisves. Dankie dat julle die plek so netjies gelaat het. Jou dogter se fietsry handskoene is nog hier, tot volgende keer!

Kom gerus weer.
Groete
Patricia

Tilla's Place
Russell L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell L
Gesin met klein kinders

Home away from home and owners have best customer service and consideration.

Thank you Patricia, you are like family as you have extended your kindness as a host considering my mishap of being in an accident on New Years Day. You were outstanding throughout and must say that this was home away from home with all amenities close by and all attraction sites within an arms length of travelling. God Bless and surely hope other people can experience the pleasure of staying in Athlone. I will most definitely recommend and return again if need be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Hi Russell
Was only a pleasure to accommodate you and your family. Hope everyone is recovering well. Regards to all.
Patricia

Tilla's Place
Shimone K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shimone K

The family were all very happy with the accommodation.

Tilla's place is a good central place to stay. Close to shops and malls. A short drive to the airport. It is extremely neat and tidy. Our reception was good and the owners were a pleasure to work with. The activities around the house are also entertaining. Nice braai facilities and trees to sit under in the summer days. The layout of the house is practical, spacious and offers a mix of modern and old elements. Something for everyone to appreciate. The family enjoyed the stay very much. Thank you so much, Patricia, for everything.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die familie was almal baie gelukkig met die verblyf.

Tilla's Place is 'n goeie sentrale plek om te bly. Naby winkels en winkelsentrums. 'n Kort rit vanaf die lughawe. Dit is uiters netjies. Ons ontvangs was goed en die eienaars was 'n plesier om saam mee te werk. Die doendinge rondom die huis is ook vermaaklik. Lekker braaigeriewe en bome om onder in die somerdae te sit. Die uitleg van die huis is prakties, ruim en bied 'n mengsel van moderne en ou elemente. Iets vir almal om te waardeer. Die gesin het die verblyf baie geniet. Dankie, Patricia, vir alles.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Hi Shimone,
Was 'n groot plesier om jou vriendelike familie te huisves. Hoop ons sien hulle gou weer. Geniet die opkomende feesgety en wees veilig.
Vriendelike groete,
Patricia

Tilla's Place
Yolandi A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi A

Perfek vir groot familie en sentraal geleë.

Lekker groot, netjiese huis. Baie veilig. Naby aan winkel en petrolstasie. Vriendelike gasheer en -vrou. Baie dankie vir 'n lekker wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Hello Yolandi,
Was n groot plesier om julle te he. Hoop ons sien julle weer. Lekker feesgety vir julle.
Groete,
Patricia

Tilla's Place
Madelein N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein N
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en sentraal geleë.

Ons was baie tevrede met die verblyf. Die huis is netjies en skoon en sentraal geleë. Ook baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Hello Madelein
Baie dankie. Dit was n plesier om julle te huisves.
Groete
Patricia

Tilla's Place
John K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John K
Saam met vriende

Gasvryheid.

Ons het eers 22:30 by Tilla's Place aangekom. Patricia en haar man was daar om ons te ontvang. Hulle gee so om en laat 'n mens tuis voel. Dan is daar nog pap, etc. en lekker droë hout om vuur mee te maak. Alles was uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Baie dankie John. Was n groot plesier om julle te he.
Dankie vir julle vriendelikheid. Mooi bly tot volgende keer.
Groetnis
Patricia & Carl

Tilla's Place
Ruwaida B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwaida B

Absolutely lovely!

We had the most wonderful stay at Tilla's Place. The house was so spacious more than what I had expected as this was my first time booking through TravelGround. I would definitely recommend Tilla's Place as it very central, neat and clean. We really felt at home. Thank you once again for making us feel at home on holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint D
Gesin met tieners

Tilla's Place is perfect for any family.

A perfect home away from home with the most accommodating and friendly hosts I have ever encountered. Thank you Priscilla and Carl for making our stay so special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Hi Clint,
It was a great pleasure to host you and your family. Thank you for leaving the house in such a clean condition, you always welcome.
Best regards,
Patricia

Tilla's Place
Leon H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H
Saam met vriende

Was clean, safe and home away from home.

Host was very friendly and accommodating. Place was nice clean and very homely. Nice and close to everything. Place had everything in that you need. Will surely go back and back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell C
Gesin met tieners

Baie lekker geleë.

Vriendelike gasheer en -vrou. Voel soos jou huis weg van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Dankie Werner, was 'n groot plesier om julle te hê. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Patricia en Carl

Tilla's Place
Theresa B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Saam met vriende

Was baie vriendelik ontvang. Huis was perfek. Die gasheer en gasvrou laat mens baie tuis voel.

Tilla's place sal ek aanbeveel vir enige groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tilla's Place se terugvoer

Baie dankie Theresa! Dit was n groot plesier.

Tilla's Place
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grasmere-straat 122, Athlone, Kaapstad, 7780, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxN2U4MGZlLWNjYzYtNDE2Yi05ZThmLWE3NmNhNTc0NzVmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 122 Grasmere Street Athlone 7780 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971932 18.505749
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem