Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timberly

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Timberly
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
George B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Saam met vriende

Uitstekend en puik.

Baie vriendelik en hulpvaardig. Akkommodasie baie ruim, netjies en goed geleë (naby winkelsentrum, strand, N2-snelweg, restaurante). Stil en rustige omgewing. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Timberly is die beste akkommodasie ooit!

Die akkommodasie was lieflik! Perfek skoon, keurige dekor, dit het gevoel of ons in 'n 5ster hotel gebly het! Alles was perfek, net wat ons nodig gehad het om lekker te rus! Ons was loop afstand vanaf die strand. Ons voertuig het ons onderdak parkeer, veilig toegesluit. Ons sal definitief weer van hierdie akkommodasie gebruik maak, 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Gesin met tieners

Wondelike plekkie. Oom Eddie het ons baie welkom laat voel, kon nie vir 'n beter plek vra as Timberly nie.

Netjies, alles wat nodig is was daar, ons het hopeloos te veel goed saamgevat. Sal defnitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane M
Gesin met klein kinders

Dit was baie fantasties.

Dit is 'n baie lieflike plekkie en baie netjies. Ons was baie goed ontvang en die eienaar is baie vriendelik ek sal definitief die plekkie aanbeveel vir mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, soos 'n tweede tuiste.

Eddie is baie gasvry. Timberly is gerieflik, ons het niks kortgekom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet S
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gekuier. Die tyd was net te min.

Die huis was goed toegerus en baie stil. Sal weer by Timberly inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die beste verblyf wat ons in n langtyd ervaar het.

Die huis is fantasties geleë en pragtige dekor maak dit absoluut 'n agt ster. So skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timberly se terugvoer

Bake dankie, Bly julle get julle tyd genuet. Hoop ons sien julle weer.

Timberly
Neil D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D
Gesin met tieners

Family breakaway.

Lovely, spacious accommodation like home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien K

Gemaklik, gerieflik.

Die foto's het die plek nie "justice" gedoen nie. Waarde vir geld, lekker kuier en rus-huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vakansiewoonstel is heerlik, ruim en net soos 'n huis.

Selfs in die reënerige weer het ons heerlik vakansie gehou. Timberly is smaakvol en uitstekend toegerus met hoe kwaliteit meubels en toebehore. Sal dit 100% aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid in die perfekte ligging en skoonste akkommodasie.

Die gasheer is vriendelik en hulpvaardig. Die huis is uiters skoon en goed ingerig. Die opset is privaat met perfekte ligging. Beste-waarde-vir-geld-akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micheal K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheal K
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is the best service I had in a long time.

I will definitely stay there again. Eddy and Lee Ann are very friendly and helpful. They made it a pleasure to stay there. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Gesin met tieners

Gerieflike akkommodasie.

Woonstel is ruim en netjies. Daar was alles wat ons benodig het. Ons het besoek baie geniet. Die volle DStv beskikbaarheid was baie lekker. Kort dalk net Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, excellent!

Very surprised, the place is so much better than pictures on the advert. Everything you need and so much more. Will definitively visit Timberly again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Definitief uitstaande! Dit was een van die beste selfsorg vakansiebestemmings waarvan ons ooit gebruik gemaak het. Net moeilik om motor veilig te parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette E
Saam met vriende

Was heerlik "home away from home".

Pragtig, smaakvol, skoon en baie netjies. Alles wat jy benodig is daar. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josuan L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josuan L
Gesin met tieners

Bekostigbare, rustige verblyf.

Goed toegeruste eenheid en baie ontspanne. Rustige omgewing en naby genoeg aan plekke om te gaan. Eienaar was wonderlik en baie behulpsaam. Het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Skoon en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwen H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Ons het heerlik gebly in hierdie gerieflike blyplek. Dit is netjies, skoon en smaakvol en gemaklik gemeubileer. Die eienaars is baie vriendelik en ons het gou tuis gevoel. Timberly is veilig met toesluitplek vir jou motor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met vriende

Die verblyf was regtig uit die boonste rakke.

Die plekkie is baie netjies en ruim en daar is regtig vir alles voorsiening gemaak. Dit is waarlik 'n "home away from home". En die area is so rustig en is absoluut die perfekte plek om jou batterye te gaan herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Gesin met tieners

Van die beste.

Die ontvangs was van die beste. Die eenheid ongelooflik skoon en smaaklik gemeubileer. Dit was 'n wonderlike ervaring om daar tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timberly se terugvoer

Beste Charles,

Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Groete,
Eddie

Timberly
Jerrie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaars en uiters netjiese en ruim gastehuis binne stap afstand van Tergniet strandfront.

Inderdaad 'n juweel om tuis te gaan. Word hoogs aanbeveel. Verblyf is op boonste vloer wat toegang het via n stel veilige hout trappies met toesluit parkeer area vir motors. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en lekker geselsies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timberly se terugvoer

Beste Jerrie,

Baie dankie vir die terugvoer, dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Hoop julle sal weer in die toekoms by ons draai.

Groete,
Eddie

Timberly
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 13, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5244af9798bcac58a901a7889b798cdc9f9dca2bfae40572e4fe809fdae00b69a9ba14dbeb10700c1ebfa0587dc1263dbe47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 13 Swart Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072583895503 22.183024139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem