Time @ Yzer

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Time @ Yzer is 'n selfsorgwoonstel, sentraal geleë in die pragtige Weskusdorp, Yzerfontein. Dié drieslaapkamerwoonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspannende vakansieverblyf, maklik toeganklik en binne maklike bereik vanaf verskeie plaaslike winkels, restaurante en swemstrande.

Die woonstel is op die grondvloer van die eienaar se perseel geleë en is heeltemal privaat en het ook 'n privaat ingang, wasgoedkamer, parkeerplek en 'n braai-area buite. Die hoof slaapkamer het 'n en suite-badkamer en is 'n ideale gesinskamer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus met al die nodige toebehore, soos 'n mikrogolfoond, yskas, vrieskas, stoof en 'n oond. Die oopplan-sitkamer het 'n oorgenoeg sitplek en 'n platskerm-TV met volledige DStv.

Die sitkamer bied toegang na 'n patio-area wat op versoek afgeskort kan word vir addisionele slaapplek met 2 enkelbeddens.

Slaapplek

'n Bespreking by Time @ Yzer sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Time @ Yzer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false