Time Off

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Time Off is 'n bekoorlike tuinwoonstel in Brackenfell in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dié buurt is naby hoofweë, die lughawe, Durbanville se wynroete en die middestad.

Dié woonstel het 2-kamers met slaapplek vir 4 en dis op die eienaar se perseel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek. Die swembad sluit vir gebruik gedurende wintermaande.

Jy kan Durbanville en die Boland se wynplase besoek, en dis ook naby GrandWest Casino, winkelsentrums en gholfbane.

Slaapplek

'n Bespreking by Time Off sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Time Off gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za