Time Out

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Time Out bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n mooi versierde dupleks-woonstel in 'n kompleks in Plettenbergbaai. Dié kompleks is gerieflik naby die strandmeer en Lookout Beach waar gaste uitsigte oor die strandmeer, strand en op die Tsitsikammaberge in die verte kan geniet.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n ekstra enkelbed in die woonstel. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -eetkamer. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamer tafel met stoele en die sitkamer lei na 'n stoep met buite-meubels. Op dié stoep kan gaste baie mooi uitsigte geniet.

Gratis WiFi en volle DStv word voorsien. Gaste het ook toegang tot 'n afstandbeheerde hek en 'n toesluit-motorhuis met genoeg parkeerplek. Daar is ook braaigeriewe. Daar is baie plaaslike winkeltjies en restaurante naby.

Let daarop dat geen matriekbesprekings aanvaar word nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Time Out sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Time Out gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false