Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timeless

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Timeless
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carla N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla N
Gesin met klein kinders

Pragtige woning en die gasvryheid van die opsigter is uitnemend!

Wat 'n pragtige woning! Ons het heerlik ontspan en die opsigter het ons op hoogte gehou van al die gebeurtenisse in Hogsback. Wat 'n heerlike tyd! Ons sal vir seker weer gebruik maak van Timeless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timeless se terugvoer

Dear Carla
It was a delight to host you and your family, so happy you enjoyed the peace and beauty of Hogsback.
Have an awesome year.
Regards,
Palo

Timeless
Annali B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali B
Saam met vriende

Pragtige en ruim plek.

Gasheer besonder toeganklik. Baie luukse en groot fasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timeless se terugvoer

HI Annali, thank-you, sorry you couldn't stay longer. Look forward to hosting you and your family in the future. Regards, Palo

Timeless
Wikus B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en verskriklik mooi.

Huis was netjies gewees. Die area om die huis was mooi en netjies gewees. Baie spasie vir honde. Daar was hout beskikbaar by die huis vir die kaggels in sekere kamers en die huis is baie veilig en rustig in die aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timeless se terugvoer

Hi Wikus, so glad to hear you had a wonderful and peaceful experience. Have a wonderful year further.
Palo

Timeless
Adie F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adie F
Gesin met tieners

Stil en rustig met mooiste uitsig.

Die huis en kamers is baie ruim en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timeless se terugvoer

Hi Adie,
Thank you for the positive review.
Hope to see you and your family soon.
Regards,
Palo

Timeless
Marilette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette B

Baie lekker.

Ons het heerlik gekuier in 'n prentjiemooi Hogsback. Timeless het ons verwagtinge oortref, dit is 'n pragtige ruim huis met alles wat mens nodig het. Ons kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timeless se terugvoer

Dear Marilette,

Thank you for the kind and generous review.

Happy to host you all again in the future.

Regards,
Palo

Timeless
Annemie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie S
Gesin met tieners

Wonderlik.

Wonderlike, mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timeless se terugvoer

Hi Annemie
Thank you for the wonderful review.
I am happy you and your family enjoyed your stay with us in Hogsback.
Regards
Palo

Timeless
Pieter P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfekte verblyf.

Dit is 'n ongelooflike plek. Familie, wittebrood, jong klomp wat wil kuier, almal sal dit geniet. Palo die gasheer weet presies hoe en waar hy moet betrokke raak. Werklik 'n lieflike wegbreek wat ek sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timeless se terugvoer

Hi Pieter.

Thank you for the great review. Am happy to hear you had a wonderful stay.
Have an awesome year further.

Timeless
Susan B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B
Gesin met klein kinders

Great!

It was spacious and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timeless se terugvoer

Dear Susan and Family
Thank you for your kind review, we look forward to hosting you again in the future.
Palo

Timeless
Roberto R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roberto R
Saam met vriende

Awesome weekend away.

Very spacious house with beautiful, fenced, large grounds - perfect for dog lovers like us. I would definitely recommend Timeless to anyone and will be back for a visit soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timeless se terugvoer

Dear Roberto,

Thank you for the lovely review.

It was a pleasure having you and your family.

See you soon.

Regards,
Palo.

Timeless
Annari S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annari S
Gesin met klein kinders

We loved the place.

It had everything we needed. The house was lovely and with us being there in the middle of winter, the 3 fireplaces inside did the trick. Our host, Palo was amazing and on call 24/7. The garden is huge with monkeys and birds visiting daily. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timeless se terugvoer

Thank you for the beautiful review and I look forward to your next visit.

Timeless
Lindsay L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay L
Gesin met klein kinders

Amazing spot to escape reality

A beautiful home set among the trees and nature of Hogsback. A great family and pet friendly spot, with secure gardens and rolling hills around. The house feels very homely and Palo the host really went out of his way to make sure our stay was as comfortable and lovely as possible. Highly recommend Timeless for a romantic stay, family get away or group of friends having fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timeless se terugvoer

Wow, thank you for a great review. Enjoy

Timeless
Zenda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda S
Saam met vriende

Rus en vrede.

Pragtige huis met die mooiste tuin vol bome. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summertonrylaan 7, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d21973dd625bb505b898dcb25d2e5c82a6bd3e1cd4a0e484ab8a3068482aa2de9279c4db90979f97db4b41a28eaa28f6957?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 7 Summerton Drive Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.594586135807 26.922638118267