Times Square Executive Suites

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Times Square Executive Suites is gerieflik in Sandton geleë en is stapafstand vanaf die hartjie van Suid-Afrika se finansiële hoofstad en die mees toonaangewende winkelsentrum Sandton City, die wêreldbekende Nelson Mandela Square en die Sandton Konferensiesentrum.

Ons 4-ster-hotel bied uitstekende akkommodasie in 32 ruim, ten volle gemeubileerde "executive"-suites. Ons akkommodasie bied die gerief van die huis en die luuksheid van 'n hotel teen bekostigbare pryse.

Times Square Executive Suites beskik oor luukse eenslaapkamer-suites en executive eenslaapkamer-suites. Die suites het volledig toegeruste kombuisies met 'n wasmasjien en tuimeldroër. Elke slaapkamer is goed ingerig met spierwit handdoeke en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. 'n LCD-TV met DStv (hotelpakket) in die sitkamer voorsien vermaak. En laasgenoemde lei na 'n balkon met lieflike uitsigte. Daar is ook veilige kelderparkering en koordlose internettoegang. Die suites is ruim en geskik vir lang- en korttermynverblyf.

Die "executive"-suites het 'n sprankelende swembad met braaigeriewe en uitstekende 24 uur-sekuriteit, geslote-kringtelevisie en gewapende reaksie.

Ons vriendelike, doeltreffende personeel bied puik gasvryheid.

Luukse dienste en geriewe sluit die volgende is: 'n Daaglikse skoonmaakdiens, komplimentêre, persoonlike was- en strykdiens, 'n sprankelende swembad, lugversorging in al die woonstelle, 24 uur-sekuriteit, 'n droogskoonmaakdiens, gratis, ondergrondse parkeerplek, 'n platskerm-TV (LCD), sakedienste, DStv-hotelpakket en DVD/CD-speler, haardroërs, strykyster, strykplank, kluis en koordlose internet (nominale fooi).

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Times Square Executive Suites gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za