LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Timmerskraal Self-Catering House and Cottage | LekkeSlaap
+37

Timmerskraal Self-Catering House and Cottage

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 471, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Timmerskraal Self-Catering House and Cottage bied knus verblyf op 'n groot eiendom in Clarens. Geniet 'n wandeling deur die groot tuin of 'n glasie wyn onder een van die ou wilgerbome wat oor die perseel verprei is.

Die eiendom het 'n uitstekende ligging aan die randjie van hierdie besonderse dorp, net 'n hanetreetjie van die R712-ingang af en bied dus rus en vrede wat binne stapafstand van die dorpsplein is.

Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis en 'n grasdakhuis, albei met slaapplek vir 4. Die kothuis en die huis het kombuisgeriewe, 'n eetarea, sitarea en braaigeriewe wat 'n uitsig oor die tuin en op Clarens se berge bied.

Daar is nie onderdakparkeerplek nie, maar wel veilige parkeerplek op die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Timmerskraal Self-Catering House and Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Cilliersstraat 471, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Timmerskraal Self-Catering House and Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 471, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49f11762d3d362300ba7f2cbb3b057c01c083832b909608f7b7350b3bd0a554318a8433d9af4c81079fe2c6be45b8b57daa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 471 Cilliers Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.509144603896 28.422521602516
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!