Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timoak

Already Live
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Timoak is 'n privaat selfsorgeenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die verblyf het 'n omsetter so die ligte, die TV en die yskas word nie deur beurtkrag geraak nie. Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die oopplan-sitarea het 'n TV met die DStv Premium-pakket, en 3 gemakstoele. Daar is ook 'n aparte kantoorspasie. Gaste het privaat braaigeriewe en daar is ook veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek weg van die straat af.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen rook of vaping word binne die eenheid toegelaat nie.
Harde musiek word nie binne of buite die eenheid toegelaat nie te enige tyd.
Geen besoekers, partytjies of enige ander byeenkomste word by die eenheid toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wonderboom-singel 27, Wavecrest, Jeffreybaai, 6003, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA744bbf15fcb0790d54c677e6e5321af80b1dcfe5536c672c98f0cd4da046ef253c39441478d6961064154e07d40a35c19c61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 34 5 1 5 27 Wonderboom Crescent Wavecrest 6003 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01675033036 24.921078682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem