Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timo's Guest House

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 41 resensies vir Timo's Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Carina B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker oornag.

Kamers is silwerskoon en alles wat nodig is vir 'n oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Beste Carina, baie dankie om so iets van u kant af te hoor. Mag die nuwe jaar geseënd wees.

Timo's Guest House
Lionel W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel W
Saam met vriende

Liewer nie.

Liewer nie liewer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Goeie dag Lionel
Ek hoop dit gaan goed, dankie vir jou resensie, ons het dit ontvang. Het ons vir jou enige iets aangedoen oor jou resensie wat sê 'liewer nie weer nie'? Wat bedoel jy daarmee? As daar iets is wat ons aan jou gedoen het, wat ons nie bewus daarvan is nie, vra ons groot verskoning daarmee. Jou terugvoering word opreg gewaardeer.
Groete
Timo's

Timo's Guest House
Itumeleng Peter M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng Peter M

Excellent.

Timo himself came to greet us in the morning, what a huge kind of a SA Rugby player man. In all, it was a nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sran W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sran W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, safe, value for money.

The place was very clean, with fresh towels, well equipped. The staff was friendly and always made sure that everything in the room is still in working order and that we were enjoying our stay. I will book with them again on our next stay. Timo himself is an amazing dude.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Thank you soo much Sran for the compliment its always heart warming when our clients are happy. We look forward to hosting you again.

Timo's Guest House
Kobus E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus E
Saam met vriende

Eienaar was tegemoetkomend. Ons enkelkamer vir 3 is opgegradeer na elkeen se eie kamer.

Die ligging is van so 'n aard dat jy nie kan gaan stap nie. Muur om perseel is hoog vir sekuriteit en kan jy glad nie buitentoe sien nie. Perseel is vir die persoon vir wie ligging nie saakmaak nie. Braaigeriewe is nie op standaard nie en rooster was seker nog nooit skoongemaak nie. Plek is glad nie toegerus vir selfsorg nie. Kamers wat geallokeer was, is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia L
Gesin met tieners

Baie goeie, vriendelike en veilige plek!

Vriendelik eienaar en kon ons lekker eetplekke aanbeveel en weet meer wat aangaan in Lüderitz as die 'locals' in die dorpie. Sal beslis weer by Timo's kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Dankie Yolande, u is meer as welkom. Dra ons vriendelike groete na die gesin.
Groete
Timo

Timo's Guest House
Willem C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Willem C
Gesin met klein kinders

Hulle moet die advertensie heroorweeg.

Met eerste oogopslag netjies en skoon. Plek kort onderhoud, moet hand in toiletbak druk om te spoel. Deurknippe werk nie. WiFi swak, TV wys slegs sokker, advertensies en plaaslike kanaal. Hulle versoek ons om skottelgoed te was, maar daar is nie eers genoeg eetgerei vir al die gaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abigail W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abigail W
Gesin met klein kinders

Comfortable stay.

There was a leak in the one room, but the staff and Joseph (security) was extremely friendly and helpful. The place is clean and well-equipped. Enjoyed our stay there despite the weather. The staff member called Ghost Town to find out whether they were open. Much appreciate the extra mile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Plek was netjies en skoon. Parkering is 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrystal N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystal N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ek was baie beïndruk met die netheid van die plek. Baie lekker geslaap op die koninklike beddens. Handdoeke en beddegoed van goeie gehalte. 24 uur sekuriteit aan diens. Eienaar het ons persoonlik verwelkom. Wifi is op standaard. Sal enige tyd terug gaan. Waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Batrie N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Batrie N
Gesin met klein kinders

Goeie oornagplek.

Goeie waarde vir die prys, netjies en veilig, alhoewel ligging nie na wense is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heelwat verras!

Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Dankie Terence

Timo's Guest House
Thys M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, skoon en stil.

Kamer is klein maar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Baie dankie Thys.

Timo's Guest House
Micaela O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela O
Saam met vriende

Nice modern apartments, friendly staff and very welcoming.

Really enjoyed our stay and would recommend the guest house to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqui S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

The rooms are comfortable and clean. Wi-Fi is very bad and parking is a problem. We stayed 2 nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was nie tevrede met die ligging van die gastehuis nie.

Baie klein kamer maar skoon. Daar is net 'n klein yskas, mikrogolfoond en bietjie kombuis gerei vir selfsorg doeleindes. Daar is 'n kennisgewing wat vereis alles wat gebruik word moet self gewas word, maar behalwe die klein wasbakkie in die badkamer daar is geen wasbak om skottelgoed in te was nie. Die skuifdeur na die badkamer kon nie toemaak nie. Dis aanvaarbaar as jy nie omgee om die hele tyd teen hoë mure vas te kyk nie en net 'n bed vir die nag soek. Parkering sal baie beperk wees as die gastehuis redelik vol bespreek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa F
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Eienaar en personeel was hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Baie dankie ons waardeer dit.

Timo's Guest House
Ettienne K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf.

Die eienaar is baie vriendelik, behulpsaam en dra die belange van sy gaste op die hart. Hy kom maak persoonlik kennis en kom vra of alles reg is. Die werkers is ook vriendelik en help graag. Die eenheid is baie gerieflik ingerig en netjies. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Het baie lekker gebly, personeel is vriendelik en bedagsaam. Ligging is perfek, kamers is pynlik netjies en skoon. Parkering is 'n probleem wanneer die besprekings baie/vol is, maar dit word bestuur. Sal weer oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Dankie Pierre u is meer as welkom

Timo's Guest House
Jh Z - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jh Z

Uitstekend.

Timo is 'n aangename persoon. Staan vir niks terug om te help nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Baie baie dankie ons waardeer dit met vriendelike groete

Timo's Guest House
Adri D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf naby die dorp.

Die eienaar is baie vriendelik, behulpsaam en dra die belange van sy gaste op die hart. Hy kom maak persoonlik kennis en kom vra of alles reg is. Die werkers is ook vriendelik en help graag. Die eenheid is baie gerieflik ingerig en netjies. Die gastehuis naby die waterfront en restaurante geleë. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Baie baie dankie vir u boodskaap ons waardeer dit baie.
Groete,
Timo's

Timo's Guest House
Nanette H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette H
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras!

Met aankoms is ons vriendelik verwelkom deur Timo. Die verblyf was skoon en netjies. Ligging, asook sekuriteit was geen probleem. Ek stel egter voor dat indien die balans nie vereffen is voor die tyd nie, daar voorsiening gemaak word in kontant. Alhoewel ons oor roaming beskik het, was die internetopvangs steeds 'n probleem en het dus gesukkel met EFT en bewys van betaling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Baie, baie dankie u is meer as welkom. Stuur ons vriendelike groete aan u gesin.
Vriendelike
Timo's

Timo's Guest House
Zelma O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons was vriendelik verwelkom en die personeel was baie behulpsaam en het altyd reggestaan om te help. Ons sou net egter graag addisionele TV-kanale wou hê waarna ons kon kyk. Akkommodasie was netjies te alle tye en baie privaat. Hulle het ons verblyf daar so gemaklik moontlik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Dankie Zelma, ons waardeer dit baie. U is meer as welkom om weer te kom kuier.

Vriendelike groete
Timo's Guest House

Timo's Guest House
Jette B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very helpful and friendly staff. Clean premises.

Very helpful and friendly staff. A well managed establishment, good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Thank you so much for your review.
Regards,
Tim

Timo's Guest House
Rudiger M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudiger M
Saam met vriende

Nie na my smaak nie.

Die ligging en uitleg van Timo's was nie na ons smaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mc Du Plessis D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mc Du Plessis D
Saam met vriende

Dit was aanvaarbaar.

Nie een van die twee eenhede was volledig toegerus met skottelgoed nie en in altwee eenhede was van die messegoed, wat daar wel was, vuil. Ons was total onvoorbereid daarop dat die gastehuis basies binne in 'n informele nedersetting geleë is! Gelukkig was dit vol bespreek en daar was geen insidente nie. Ek sou beslis nie daar bespreek het as ek geweet het waar dit geleë is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catheleen B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catheleen B
Gesin met klein kinders

Netjiese, sakpasverblyf.

Met die aankoms, het ons so bietjie getwyfel oor die ligging van Timo's, maar sodra jy arriveer, en by die hekke inry, weet jy Timo's bied alles wat jy nodig het, na 'n baie lang pad. Wat 'n verwelkoming deur Timo self. Die sekuriteitswag was 24/7 op diens. Hy is tops. Die verblyf is netjies, alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome service from an awesome host.

Definitely value for money. Timo was very accommodating and very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome diens van 'n awesome gasheer.

Definitief waarde vir geld. Timo was baie tegemoetkomend en baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Thank you Michelle we appreciated
Regards
Timo's

Timo's Guest House
Henna N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henna N
Saam met vriende

Netjies.

Timo's is pragtige verblyf, dalk net op die verkeerde plek. Die omgewing kan rumoerig raak. Parkering is bietjie benouend, andersins geen probleem. Personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir iemand wat net iewers soek om te slaap terwyl jy die dorp verken.

Die kamer was spotless skoon gewees en al die basiese geriewe gehad wat 'n mens nodig het. Die gastehuis is baie veilig en die mense daar was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Beste Herman,

Baie, baie dankie. Ons sal dit altyd so hou.

Vriendelike groete,
Timo's Guest House

Timo's Guest House
Bertie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie V
Saam met vriende

Skoon geriewe in 'n veilige kompleks.

Ons (2 couples) verblyf was vir 2 aande (28/29 April 2019). Die ontvangs was baie vriendelik en die kamers was stylvol gemeubileer en baie skoon en goed versorg. Sekuriteit was uitstaande en die geriewe was voldoende om die verblyf baie aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Baie baie dankie ons waardeer dit

Timo's Guest House
Hester Aletta F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hester Aletta F
Enkelreisiger

Ek het gevra vir pet friendly verblyf, maar dit voldoen nie aan die vereiste nie.

Die eienaar is baie gaaf, die personeel is baie vriendelik, maar my kamer was nie self catering nie, daar is 2 beddens maar glad nie 'n stoel nie byvoorbeeld. Daar is 'n paar borde en goed, maar geen bakke, kan ook nie kook nie, net braai, maar waar spice jy jou vleis? Geen wasbak behalwe die een in die badkamer. Ek het net 1 nag oorgeslaap in plaas van die 2 nagte wat ek bespreek en betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Timo het ons baie vriendelik ontvang. Dave, die sekuriteitswag, was altyd op sy pos vir die oopmaak van die hek. Dis 'n netjiese en oulik. Ingerigte plek. Ons sal graag weer daar bly en ook vriende soontoe verwys. Dit was heerlik om 'n hele paar Suid-Afrikaners te sien wat ook daar oorgebly het. Dankie Timo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely surprise in Luderitz.

We were expected and welcomed by Dave. Very friendly and helpful. Our accommodation cozy and clean. Perfect for a stop over. Timo and his team is also very security conscious and there was parking for all inside the premises. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Baie dankie Irene ons waardeer dit.

Timo's Guest House
Gerrit S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sukkel met parkeerplek.

Daar gekom sê hulle ek skuld nog 50%. Ek wys toe my betaling. Ook eers met eienaar gepraat. Lyk my nie hulle is in beheer van hul besprekings nie. Kantoor se ontvangs nie op standaard nie. WiFi internet ook 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Timo is 'n baie vriendelike man.

Baie skoon en netjies. Die eienaar Timo was self daar en alles het vlot verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Dankie Pieter, u is meer as welkom. Ek hoop u het veilig by die huis aan gekom.
Vriendelike groete
Timo's

Timo's Guest House
Eric F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric F

Puik, vriendelike, " leave no stone unturned" om ons tuis te laat voel diens.

Baie gawe mense. Baie mooi skoon. Baie gerieflik. Baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric F

Puik vriendelike " leave no stone unturned" om ons tuis te laat voel diens.

Timo het baie goei diens gelewer Ons was beindruk how vinnig hy ons groep van 12 volwassenes gehelp het en ook die extra myl gegaan het om ons tuis te laat voel. Alles was skoon en georganiseerd. Ek sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Dankie Eric u laat voel ons baie gelukig nog mal dankie dat u met u gesin by ons getuis het en voorspoedig 2019 Vedder en dra alle ons groete tot by die huis se vir julle ons is baie lief vir julle nog mal baie baie dankie
Met vriendelike groete
Timo's Guesthouse

Timo's Guest House
Eric F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric F

Good, friendly, leave no stone unturned to make us feel welcome.

Timo and his wife Catherine made sure we were accommodated from the moment we arrived. He gave us excellent service and was always friendly and reassuring that he will sort us out whatever our need. And he did. Definitely our place of choice to stay for Luderitz.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steve C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker skoon en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Dankie Steve, ons waardeer dit.

Vriendelike groete,
Tim

Timo's Guest House
Daphne S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne S
Gesin met klein kinders

I will return.

Timo's Guest House is a lovely place to stay. Whether with friends or family you'll enjoy your stay. The staff is very friendly and the rooms so clean and neat, the 24 hour security makes you feel safer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timo's Guest House se terugvoer

Dear Daphne,
Thank you so much for your message, you are more than welcome.
With best wishes.
Regards,
Tim

Timo's Guest House
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Talstraat, KIMC Park, Luderitz, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz9jckXeGA46O6NvTMT8vyPrL2Nld2QTN0lOuu7a0PMP7KnRCr4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Tal Street KIMC Park 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.642803026012 15.164297819138