Kemptonpark Akkommodasie by Timosha Guest House | LekkeSlaap
+11

Timosha Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartelstraat 214, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R832 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Timosha Guest House is 'n 3-ster-B&B geleë in Kempton Park. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorstopplek naby 'n verskeidenheid geriewe.

Ons akkommodasie word aangebied in 35 slaapkamers wat elk smaakvol versier is. Die slaapkamers beskik elk oor 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n aparte of en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, met 'n wasbak en toilet. Geriewe in al die eenhede sluit in: TV's met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar en gratis WiFi. 'n Heerlike ontbyt word bedien in elke kamer. Ander maaltye is ook op versoek beskikbaar.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike braai-area vir gaste se gebruik en ons bied dienste soos: wasgoed, droogskoonmaak, kinderoppasserdiens, vervoer en etes in jou kamer. Daar is gratis parkeerplek vir voertuie op die perseel. Die gastehuis is na aan die Modderfontein Gholfklub, Greenstone Mall en ander geriewe.

Timosha Guest House word ook geassosieer met Cresslawn Guest House wat net 'n paar kilometer verder is.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Kwartelstraat 214, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R832
per nag (plek vir 2)
Vanaf R832
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwartelstraat 214, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViMjFjNDQ0LTg4MzktNDI2MC1hNTVhLTBhMjA3NTY1ZjExNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R832  per nag (plek vir 2) 214 Kwartel Road Kempton Park 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.0559 28.19898
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za