Tin Tin's Cabin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R825 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tin Tin's Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n eenslaapkamerwoonstel in ’n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Die kompleks is net 550 m van die Langebaan-strand en strandmeer af en ook naby winkels en restaurante.
Dié knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het ’n slaapkamer, badkamer en klein maar funksionele kombuis asook ’n sitkamer-area. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is met ’n tweeplaat-induksiestoof en 'n ketel, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leef-area het ’n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.
Daar is ingeboude braaigeriewe op die balkon en gaste het veilige parkeerplek. Langebaan bied ’n verskeidenheid doendinge soos seilplankry, vlieërbranderry, roeiplankry, en visvang. Club Mykonos and Casino is net 6,1 km vanaf die perseel en Langebaan is net 137 km vanaf Kaapstad en is die ideale basis om die besienswaardighede aan die Weskus te verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Tin Tin's Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Tin Tin's Cabin het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom