LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tin Tin's Cabin | LekkeSlaap
+33

Tin Tin's Cabin

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 10 Sep 2020 tot 30 Okt 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R488 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tin Tin's Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n eenslaapkamerwoonstel in ’n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Die kompleks is net 550 m van die Langebaan-strand en strandmeer af en ook naby winkels en restaurante.

Dié knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het ’n slaapkamer, badkamer en klein maar funksionele kombuis asook ’n sitkamer-area. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met ’n induksieplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leef-area het ’n TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Daar is ingeboude braaigeriewe op die balkon en gaste het veilige parkeerplek. Langebaan bied ’n verskeidenheid doendinge soos seilplankry, vlieërbranderry, roeiplankry, en visvang. Club Mykonos and Casino is net 6,1 km vanaf die perseel en Langebaan is net 137 km vanaf Kaapstad en is die ideale basis om die besienswaardighede aan die Weskus te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Tin Tin's Cabin sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Tin Tin's Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tin Tin's Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R488
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfKj0h6LnAMQ90DE3UwQ5QZP1nhZJYyB8fXDg8hFxBdaEZpDjTQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R488  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 35 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.092278260484 18.03257742356
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!