Rouxville Akkommodasie by Tinkerbell | LekkeSlaap
+14
+14

Tinkerbell

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broekhuizen 3, Rouxville, 9958, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tinkerbell is in Rouxville op die N6 tussen Aliwal-Noord en Smithfield geleë waar die grense van die Vrystaat, die Oos-Kaap en Lesotho mekaar ontmoet. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers, maar besoekers kan ook 'n blaaskans hier neem en kennis maak met 'n dorpie uit 'n vervloë era.

Hierdie lieflike Victoriaanse huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is dagbeddens in die studeerkamer en die sitkamer. Die ruim sitkamer het fantastiese hoë plafonne om jou koel te hou in die somer en daar is 'n knus kaggel om die winterkoue te verdryf. Die eenheid het ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en langspeelplate, 'n kombuis, ingeslote agtertuin met braaiplek en braaihout word voorsien.

Tinkerbell is volledig toegerus en ons voorsien al die nodige linne en handdoeke om gemaklike verblyf te verseker. Troeteldiere is ook meer as welkom.

Gaste kan rustig op die stoep sit en na die sterre tuur saans of die asemrowende sonsondergange waardeer.

Rouxville is die suidelikste dorp in die Vrystaat en is op die Maloti-roete geleë, na aan die Lesotho-berge.

Slaapplek

’n Bespreking by Tinkerbell sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Tinkerbell
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Broekhuizen 3, Rouxville, 9958, Vrystaat
  • Gaste dink Tinkerbell het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broekhuizen 3, Rouxville, 9958, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnHcmUOqKGkdWbhDa8yFU9i1aKQsURns4GGD4reNujYb1HCoQck?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 8 persone) 9 5 1 5 3 Broekhuizen Rouxville 9958 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.415945074645 26.83658287368
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za