Llandudno Akkommodasie by Tintomara Villa | LekkeSlaap
+13
+13

Tintomara Villa

Selfsorg
  • Vanaf R6 798 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robinsonlaan 3 , Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7

Beskrywing

Tintomara Villa is 'n tripelverdieping-villa met 'n see- en berg-uitsig. Dis stapafstand vanaf Llandudno se strand.

Dié villa beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 2 badkamers en 'n kleedkamer. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en aantrekkamer. Dié kamer het ook lugversorging. Die tweede en derde kamer het 'n ekstra-lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde kamer het ook 'n aantrekarea en lugversorging. Die vierde kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n Expobar-koffiemasjien, waskamer met 'n skottelgoedwasser, en 'n leef- en eetarea. Die villa het ook ondervloerverhitting, gaskaggel, alarmstelsel met gewapende reaksie, privaat swembad en tuin met sitplek vir 8, WiFi, sekere DStv-kanale, 'n motorhuis met 2 parkeerplekke en ekstra parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n kluisie, strandhanddoeke en 'n haardroër. Let asb. op dat die swembad nie 'n heining of net het nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Tintomara Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Robinsonlaan 3 , Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 798
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 798
per nag (plek vir 8)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R6 798
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robinsonlaan 3 , Llandudno, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxZRri1GAd6KrDXNWK1rSTv8cca4TvyA3YIWHoh54B9iVPMi4vw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 798  per nag (plek vir 8) 3 Robinson Avenue Llandudno 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.009005563916 18.344135597553
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za