We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Tiny House Clarens | LekkeSlaap
+9

Tiny House Clarens

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larolastraat 3, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tiny House Clarens is in die skilderagtige dorpie Clarens geleë en bied 'n idilliese bestemming vir 'n rustige wegbreek. Hierdie huis is 'n uitstekende opsie vir klein groepe wat die juweel van die Vrystaat kom besoek.

Dié bekoorlike huis het 1 privaat badkamer en 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed en die ander 2 driekwartbeddens het. Die leefarea bestaan uit 'n gerieflike sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis vir al jou selfsorg-benodigdhede. Tiny House Clarens is 'n selfsorg-instansie en skoonmaakdienste word nie voorsien nie.

Gaste kan ontspan op die patio buite en die uitsigte oor Mount Horeb en die natuurlike skoonheid van die omgewing bewonder. Saans kan gaste braai en ontspan terwyl hulle die asemrowende sonsondergang bewonder.

Tiny House is 1,3 km van Clarens se middedorp af en 400 meter van ClarensXtreme se avontuursport af.

Slaapplek

’n Bespreking by Tiny House Clarens sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Tiny House Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Larolastraat 3, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Tiny House Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larolastraat 3, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkNDIxMmJhLTI3MGItNGUyZC04NWQ4LThmNmEzYTNiODA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 3 Larola Street Larola 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.52271573 28.422029279762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem