- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erdvarkstraat 3970, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
"Tinyiko" beteken "geskenk" in Shangaan, en die naam pas baie goed by dié lodge in die hartjie van die Bosveld. Ons maak voorsiening vir alle voorkeure terwyl ons gaste hulself verlustig in die natuur.
Marloth Park is 'n unieke bewarea wat 'n tuiste bied vir vrylopende wild in hul natuurlike habitat. Tinyiko Kruger Lodge bied 'n unieke, intieme wild- en natuurervaring sonder om moderne geriewe in te boet.
Die lodge is langs die Leeuspruit Wildreservaat, net 14 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek so jy kan wêreldbekende bestemmings deur die dag beleef en dan saans gerieflike en luuks ontspan.
Al ons kamers is ruim, smaakvol versier, en gemeubileer met die oog op gemak. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, privaat balkon, lugversorging, DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en ontbyt is ingesluit.
Lê lekker rond langs die swembad en luister na die voëltjies se gekwetter bedags, en laat die naggeluide van die Bosveld jou saans aan die slaap sus in jou snoesige bed.
Let daarop dat die instansie in 'n Malaria-streek is. Ons beveel aan dat jy jou naaste apteker raadpleeg voordat jy hierheen kom.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Tshepo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 6
Ligging
- Erdvarkstraat 3970, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Tinyiko Kruger Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erdvarkstraat 3970, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom