LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tipis Africa Guest Farm | LekkeSlaap
+20

Tipis Africa Guest Farm

4 resensies
Tentekamp

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Tipis Africa Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ansune N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansune N
Saam met vriende

Wonderlike ervaring, netjies en die vriendelikste mense!!

Was met ope arms verwelkom. Netjiese plekkie en wonderlike ervaring!

Wimpie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was onbeskryflik gewees.

Die diens, die verblyf, alles was baie goed en sal dit aanbeveel sover moontlik.

Tipis Africa Guest Farm's terugvoer

Thank you Wimpie, it was so lovely having you and Sonia stay with us.

Hopefully we will see you very soon again.

Hearty regards,
John and Michelle

Tipis Africa Guest Farm
Carmen S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Gesin met tieners

Ongelooflike ervaring!

Wonderlike gasheer! Baie spesiaal!

Francis V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier.

Heerlike verblyf in Tipi-tente. Gemaklike beddens. Sou net graag 'n ketel in tent wou gehad het vir oggendkoffie.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 41, Cashewstraat, The Rest, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhMjhmYzZmLTFkYjgtNGY1Ny05MGU3LWJiYzJjYzdhOWU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plot 41, Cashew Street The Rest 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.531208 30.989204
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!