Tippers Creek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie selfsorg-dorpshuis is ideaal geleë in die veilige Tippers Creek-kompleks in Blouwaterbaai in Port Elizabeth. Die kompleks is naby die strand en verskeie winkels en geriewe.

Die dorpshuis het gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers beskik elk oor 'n dubbelbed. Hierdie 2 kamers deel 'n tweede badkamer met 'n stort.

Die groot kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, 'n stoof en 'n oond, 'n elektriese ketel en 'n wasmasjien in. Die eetkamer het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Die gemaklike sitkamer het 'n TV met volle DStv. Die eenheid het ook 'n stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien in die motorhuis met afstandbeheertoegang.

Slaapplek

'n Bespreking by Tippers Creek sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tippers Creek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za