Tipper's Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tipper's Rest is 'n selfsorgwoonstel wat aan die eienaar se eiendom geheg is, sowat 20 km van Port Elizabeth Internasionale Lughawe af. Die eiendom front na die Swartkopsrivier.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en toegang tot die tweede badkamer met 'n stort. Die kombuis is met alle nodige geriewe toegerus.

Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon. Trappe lei vanaf die balkon na 'n dek met 'n pragtige uitsig oor die rivier. Oorkant die huis is 'n boothelling en jetty waarheen gaste hul eie bote kan bring.

'n Rivierboot en visvang-kano is op versoek te huur. Doendinge in die omtrek sluit visvang, voëlkyk en 'n rits watersportsoorte in.

Tipper's Rest is net 16 km vanaf Port Elizabeth se middestad en daar is verskeie bekende Groot 5-wildreservate binne 'n 60 km radius in dié deel van die Oos-Kaap.

Slaapplek

'n Bespreking by Tipper's Rest sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tipper's Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za