Tipsy Tents Sodwana Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tipsy Tents is in die middel van die Sodwana village en stapafstand vanaf al die plaaslike besienswaardighede.

Die kampterrein is in die inheemse bos, onder die skadubome. Nie elke kampterrein het sy eie elektrisiteit nie, maar daar is kragpunte in die kamp.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike buitebraai-area met 'n vuurput. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en eetarea met oorgenoeg tafels en stoele wat beskut is. Die kombuis is met yskaste, vrieskaste, gasstowe, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus. Die kampplek word daagliks skoongemaak en daar is 24 uur-sekuriteit op die perseel. Die kampterrein het gemeenskaplike ablusiegeriewe met 4 toilette en 4 storte in elk.

Tipsy Tents is naby 'n swembad, kroeë, restaurante en winkels.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tipsy Tents Sodwana Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za