Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tiree B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Tiree B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerard T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location, oasis in the city suburbs.

If you need a place to stay in the NW suburbs of Sandton, this is an ideal spot. The hostess is welcoming and accommodating. The beds are comfortable, the rooms are neat and spacious, and breakfast is enjoyable. I will be staying there in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tiree B&B se terugvoer

Thank you for this review. We are so pleased you had such a great stay and we look forward to your next visit. Best wishes, Bernadine

Tiree B&B
Schalk B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Besigheidsreis

Very clean and professional.

Owner is very firendly and accommodating. Place is as neat as a pin. Very comfortable and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tiree B&B se terugvoer

Many thanks for this review Schalk. It was a pleasure hosting you and we look forward to seeing you again. Warm regards, Bernadine.

Tiree B&B
Chad R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and cozy.

We stayed at Tiree B&B over a long weekend and our stay was excellent. Bernadine is a wonderful host and runs a very comfortable and clean B&B. The location was great for us and we were surprised on our arrival when we were kindly upgraded to the Luxury Wild Thyme room. It was spacious and well decorated and the bathroom was amazing. I would definitely stay at Tiree again when I am back in Joburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tiree B&B se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write this lovely review of your stay with us at Tiree B&B. It was our pleasure to be able to offer you a little surprise and extra spoil with the upgrade. Hope to see you again soon. Bernadine

Tiree B&B
Elisha L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisha L

Baie gerieflik, veilig en goeie waarde vir jou geld.

Die gasheer/-vrou is baie aangename en hulpvaardige mense. Clover Cottage is skoon en netjies met pragtige dekor. Daar is goeie sekuriteit op die erf. Daar is ook 'n pragtige tuin om in te ontspan. Die plek is goed geleë vir ons doeleindes. Ons wou naby Fourways gewees het. Ons het ook 'n baie lekker ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thian M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area met aangename mense!

Baie gasvry! Baie behulpsaam as jy nog nie in die area was nie. Ek sal die plekkie aanbeveel as jy rustigheid soek, maar tog naby aan die woelige stad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Besigheidsreis

Baie goed en gemaklik.

Baie goeie verblyf, sal hulle weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tiree B&B se terugvoer

Thank you so much for this wonderful review. We enjoyed meeting you and hosting you and look forward to your next visit with us.

Warm wishes,
Bernadine

Tiree B&B
Jaco J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Gesin met klein kinders

Alles was fantasties en hulle verdien 5 sterre!

Alles was fantasties van die verwelkoming tot die heerlike koffie en die spesiale ontbyt! Ons sal vir seker weer daar bly as ons 'n wegbreek in Johannesburg beplan of selfs as ons daar moet wees vir werk. Hulle verdien 5 sterre vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tiree B&B se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay at Tiree B&B. It was a delight to host you and your lovely family and we are so glad you enjoyed your time with us.

Best wishes
Bernadine

Tiree B&B
Lisa E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa E
Besigheidsreis

Very nice, and very friendly.

Tiree B&B's owners were very friendly and accommodating to my requests. I left some of my personal belongings in the room after I had checked out and they were kind enough to let me know and give them to me. I would definitely use them again should I be in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tiree B&B se terugvoer

Thank you for this review Lisa E. It was such a pleasure meeting and hosting you, and we are glad to hear you felt welcome and cared for. We would be delighted to welcome you back to Tiree B&B anytime. Warm regards, Bernadine

Tiree B&B
Wikus M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wikus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prys op bespreking en die werklikheid verskil.

Vriendelikheid baie goed en baie netjies. Ek het bespreek en op die web het daar gestaan R800 vir 2 mense ontbyt ingesluit. Donderdag voor die naweek het ek 'n telefoonoproep gekry van die eienaar af wat sê die ontbyt is ekstra, was so verbaas en gesê sal die ontbyt in kontant betaal. Vir my is gesê dis 'n Continental ontbyt, ek sê toe dis reg. Die rede vir die ontbyt was ek bespreek in die cottage en daar is 'n toegeruste kombuis, hoe moet ek ontbyt maak as daar nie 'n stoof is nie, net 'n mikrogolf. Die ontbyt was belaglik gewees: 2 snye French toast, 1 stukkie bacon en 2 klein worsies en 'n stuk tamatie. Daar was vrugteslaai met yogurt gewees en koffie, dink 'n Wimpy ontbyt sou beter gewees het en goedkoper. As ek ontbyt eet by 'n plek wil ek nie 'n tafel deel met ander gaste nie, dis mos die afsluit van 'n naweek, ek soek mos daai privaatheid met ontbyt om privaat te gesels oor die naweek voor jy die pad terug vat huis toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tiree B&B se terugvoer

Thank you for reviewing your stay in Clover Cottage at Tiree B&B.
The website clearly states it is a self-catering cottage. There are a 2 plate stove, an electric frying pan and plenty of pots and pans in the kitchen cupboard, which previous guests have had no difficulty locating and using. It is not often that our self-catering guests request to have breakfast at our B&B dining room. However, they are always most welcome to pre-book the full English breakfast, as you did, for an extra fee, as was explained to you during our phone call. The choice to do so is entirely theirs. Our guests have always been complimentary about the quality and generosity of our breakfasts. They are always offered more of anything they would like, and special requests are catered for whenever possible.
As we like to provide a home away from home experience, we do not have separate dining tables. We have found most guests enjoy sharing breakfast around our beautiful antique dining suite.
Bernadine (Owner Tiree B&B).

Tiree B&B
Leigh C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh C
Besigheidsreis

Baie gemaklik en vriendelike diens.

Baie keurig en gemaklik ingerig. Lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tiree B&B se terugvoer

Thank you for rating us with this review Leigh. It was great to host you and we are glad you were comfortable during a very busy trip. I am sorry our location is not as convenient to your work place as you would like, but I hope our hospitality made up for it. We look forward to seeing you again. Bernadine

Tiree B&B
Nicolene N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Uitstekende diens en ligging met n baie lekker ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tiree B&B se terugvoer

Dear Nicolene,
Thank you for rating us so highly. It is such a pleasure to have appreciative and discerning guests such as yourselves staying with us at Tiree. I enjoyed hearing about your home making plans and chatting about antiques. Your fiancé's input on the hospitality industry was very insightful. We look forward to your next visit to Johannesburg.
Bernadine and Paddy.

Tiree B&B
Amelia B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, pragtige kamer en badkamer, gasvrye vriendelike mense.

Ons het die aand heerlik geslaap in 'n pragtige kamer met 'n gerieflike badkamer. Daar is moeite gedoen om ons welkom te laat voel deur vriendelike mense. Bernadene en haar man was baie gasvry, en sy het vir ons 'n heerlike ontbyt gemaak. Ons kan beslis Tiree aanbeveel as 'n 5-ster-B&B en ons gaan beslis weer daar oorbly wanneer ons weer die geleentheid kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tiree B&B se terugvoer

Dear Amelia,
Ek will Engels gebruik asseblief.
Thank you very much for this review. We are so delighted that you had such a good experience staying with us and that our hospitality made you feel welcome and special. That is our goal, to make our guests feel at home and special. We loved meeting you and hearing about your momentous evening. Thank you for all the helpful feedback concerning your experience at the Ticket Pro event. We now have some ideas to help guests who may find themselves in that situation in future. We enjoyed your visit and look forward to seeing you again soon.
Bernadine and Paddy.

Tiree B&B
Vanaf R1 265
R1 265 R1 139
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 265
R1 265 R1 139
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 265
R1 265 R1 139
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmorallaan 13, Bryanston-uitbreiding 8, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGR2pDOVxWgAjClOZaZ5q84eSMHcioTz4jV4JB7XIwuTmRLVTT7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 265 nouVanaf R1 139 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 13 Balmoral Avenue Bryanston Extension 8 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.051684088697 27.992190420628