Tisha's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tisha's Place is 'n knus selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 in Rietfontein, Pretoria.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke kamer het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en gaste kan in die slaapkamer ontspan wat 'n TV met DStv het. Daar is ook WiFi beskikbaar.

Die eenheid het 'n privaat braai-area en parkeerplek is ook beskikbaar. Klein honde is welkom mits vooraf gereël word. Gaste kan op versoek van die swembad gebruik maak.

Tisha's Place is 7,5 km vanaf die Unie Geboue en die Gardens Wonderboom Natuurreservaat, 9 km vanaf die Universiteit van Pretoria en Loftus Versvelfd Stadion, 10 km vanaf Ditsong Nasionale Museum van Natuurlike Geskiedenis en 12 km vanaf die Kolonnade winkelsentrum.

Slaapplek

'n Bespreking by Tisha's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tisha's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za