Titanic
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sardine-weg 1270, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Titanic is 'n selfsorghuis wat troeteldiervriendelik is in Leisure Bay, Port Edward. Dié vakansiehuis is net 500 m van die strand af en naby verskeie restaurante en winkels.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 14 gaste, 6 slaapkamers en 3 badkamers. Vyf van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die sesde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders om op te slaap. Twee van die slaapkamers lei na die balkon. Daar is 3 badkamers waarvan 2 'n stort en die derde badkamer 'n bad en 'n stort het.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n pooltafel, tafeltennis en 'n platskerm-TV met kringklank. Die leefarea lei na 'n groot tuin.
Slaapplek
’n Bespreking by Titanic sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Ligging
- Sardine-weg 1270, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Leisure Bay Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sardine-weg 1270, Leisure Bay, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom