Tita's Thuis Verblijf

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tita's Thuis Verblijf is 'n selfsorgwoonstel in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers weens die sentrale ligging en maklike toegang tot alle hoofweë.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat albei dubbelbeddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die sitarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n platskerm-TV en 'n slaapbank in die sitkamer.

Die woonstel is sowat 20 km vanaf Kaapstad se middestad geleë, 3 km vanaf Louis Leipoltd Medi-Clinic, 2 km vanaf Karl Bremer Hospitaal, 12 km vanaf Canal Walk-winkelsentrum, 7 km vanaf Tygervallei-winkelsentrum af en 4 km vanaf N1 City.

Slaapplek

'n Bespreking by Tita's Thuis Verblijf sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tita's Thuis Verblijf gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false