LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tiwonana Farm Stay | LekkeSlaap
+25

Tiwonana Farm Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Heath-straat, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Tiwonana Farm Stay is op die Lindequesdrif Landgoed en bied verblyf vir gesinne en vriende. Die eiendom is net 'n paar kilometer van Vaaloewer af en binne bereik van visvangoorde en die Vaalrivier.

Die huis het 4 slaapkamers en daar kan tot 10 gaste per nag slaap. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het rusbanke en 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Gaste kan die braaigeriewe gebruik.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Parys is net 'n kort ent van Tiwonana af en maklik bereikbaar vir ontbyt of middagete. Tiwonana is ongeveer 'n uur se ry van Johannesburg en 'n uur en veertig minute van Pretoria af.

Slaapplek

’n Bespreking by Tiwonana Farm Stay sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Heath-straat, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Heath-straat, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18c41088c3b9a509c357cc6ad27ef8eaf2c5791d84d04ec962d2c89230ff7423855a5b638822e21451ca065283f1da6df117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag, vir 10 mense Heath Street Lindequesdrif 1911 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 13:00 -26.73173318459 27.565843360975
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!