Tjokka

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tjokka is 'n goed toegeruste kothuis wat net 100 m van Paternoster se strand af langs die Weskus geleë is. Let asb. daarop dat die strand oop is vir die publiek en dus taamlik besig en raserig raak tydens die vakansie.

Die kothuis het 3 slaapkamers. 2 kamers het dubbelbeddens en die derde het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander twee slaapkamer deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Daar is 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer in die eenheid. Die kombuis het 'n yskas, elektriese stoof en -oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het vuurmaakplek en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket. WiFi is beskikbaar by die ontvangskantoor, maar nie in die eenheid self nie.

Daar is ook 'n buitebraai op die patio met pragtige see-uitsigte. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Ons laat ongelukkig nie troeteldiere toe nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Tjokka sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tjokka gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false