LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by TJ's Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+16

TJ's Self-catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir TJ's Self-catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riaan S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tyd was kort en kragtig.

TJ's is 'n baie nice plekkie. Volgens my is dit 'n elke dag keuse omdat dit met sakpas pryse kom. Baie veilige area.

Corrie M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie M
Enkelreisiger

Was mooi netjies!

Die tuinwoonstel is lekker privaat en goed toegerus en onderhou.

Gradwill C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gradwill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, peaceful and friendly host.

Wonderful, peaceful and friendly host.

Allouise V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allouise V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en privaat.

Sal TJ's vir almal aanbeveel. 'n Regte klein juweeltjie weggesteek in Lambertsbaai. Ons 15 maande oue seuntjie het veilig in sy eie privaat tuintjie bal rond geskop terwyl ek besig is in die kombuis. Lekker gebraai elke aand met die see se gedruis in die agtergrond. Naby die hotel vir lekker ontbyt en naby OK vir jou inkopies. Stapafstand om die hoek vir lekker draairoomys met 'n see uitsig. Ons het sommer al klaar weer datums aangevra in Sep 2021.

Carmen S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Gesin met klein kinders

Perfek.

Ons wil baie graag terugkom na die plekkie toe! Die tuin was so sprokiesagtig mooi en netjies. Die plekkie was heeltemal toe, veilig en ruim genoeg vir my 4-jarige seuntjie wat daar kon rondhardloop en speel. Jou ryding is ook veilig en sommer daar by jou, sonder om te veel ruimte op te neem. Die plekkie was perfek vir ons, groot genoeg en het alles gehad wat ons benodig. Gasheer ook baie vriendelik. Ons raai dit vir enige iemand aan. Love dit!

Wildre F - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wildre F

Vriendelik en baie lekker.

Baie lekker en gasvry.

Anita K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, soon en goed toegerus. Vriendelike ontvangs.

Goeie keuse as mens Lambertsbaai besoek. Alles is daar en dis netjies en skoon.

Dalene S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene S
Saam met vriende

In een woord: Fantasties.

Van buite af lyk TJ's nie na veel nie, maar was ons aangenaam verras! Ons gasheer het geen moeite ontsien om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie en die aandag aan detail waarvan sy plekkie getuig is werklik noemenswaardig. Die tuintjie is heeltemal omhein so ons kon met geruste harte ons 2 hondjies saamneem en die akkommodasie was silwerskoon en baie gerieflik. Die area is ook baie skoon en stil ten spyte daarvan dat dit binne loopafstand van die strand is. Uitstekende waarde vir geld. Ons sal beslis weer van TJ's gebruik maak.

Chelsea P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea P

TJ's Self-Catering Accommodation exceeded our expectations. What a lovely place!

Loved our stay. Great value for money. We look forward to our next stay!

Henry E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry E
Gesin met klein kinders

Ek het dit baie genoet en alles wat jy wil doen is loopafstand.

Ek sal enige tyd weer teruggaan na TJ's. Dit is ’n baie rustige plek. Vriendelike mense. TJ's is tops.

Samantha S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het alles wat jy nodig het vir ’n bekostigbare wegbreeknaweek.

Huisie was pragtig ingerig. Dit is skoon. Die tuin is ’n lafenis met kleurvolle blomme. Lekker grasperk en braaigeriewe. Ons sou graag wou langer bly maar ons sal beslis weer terugkom. Thank you Brian! You were an excellent host.

Loren S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was the best.

You won't go wrong if you stay there. Very nice people and owner. Keep up the good work.

Johanna V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek, presies wat ons wou gehad het. Baie privaat en veilig.

Kan dit aanbeveel vir mense wat reis met honde, baie veilig met mooi grasperkie en tuin en heeltemal omhein. Sal beslis weer hier bly.

Japie M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Ons sal beslis weer gaan.

Clive F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Clive F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was skoon met ons aankoms en ons was goed ontvang.

Die motor hek makeer opgradering, om hekke nou nog visies oop en toe te maak is ou tyd. Alles deesdae is elektronies, so hulle moet met die tyd aan beweeg.

Apollis W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Apollis W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek. Dié plekkie lok my jaar na jaar.

Baie netjies, gerieflik, bekostigbaar, veilige hawe en naby alle belangrike noodsaaklikhede. My droom vakansie plekkie.

Donnie J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

TJ's Self-catering Accommodation is 'n baie nice plekkie, waar jy kan lekker rus en kuier met Lamberts Bay se koel atmosphere.

Zanele M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele M
Saam met vriende

Uitstekend in elke opsig.

Dit kan verwarrend wees om na hierdie venue te kom, dit is slim om die gasheer te skakel as jy die stad binnekom, soos deur die gasheer aanbeveel. Nadat ons by hierdie plek gekom het, is ons aangenaam verwelkom. Die venue is uitstekend, baie klassiek, van die tuin buite tot al die fyn detail. 'n Ondervinding wat jy nie moet misloop nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent in every respect.

Getting to this venue can be confusing, so phoning the host when you get into the town as recommended by the host is smart. Once we got to this place, we were pleasantly welcomed by our host. The venue is excellent, in fact really classy, from garden outside to all the fine detail inside. An experience not to be missed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

was R650
Vanaf R520
per nag (plek vir 3)
was R650
Vanaf R520
per nag (plek vir 3)
was R650
Vanaf R520
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfOZzPXOItiPJ1YpgAEzAlg9LnOQ8JlozIcAZdWAeOLpZACSIcS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R520  per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 16 Voortekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.096927321103 18.303497429427
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!