Tlhakane Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tlhakane Gasteplaas is op 'n plaas 17 km buite Delareyville en 57 km vanaf Stella geleë. Die plaas is die perfekte plek om te ontspan en weer nuwe moed te skep.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 kamers met 3 enkelbeddens. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort.

Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel, eetkamer en kombuis wat volledig toegerus is. Daar is ook braaigeriewe en 'n groot tuin waar kinders kan speel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tlhakane Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 600 per nag (vir 11 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false