TNB Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

TNB Guest House bied B&B-verblyf en is in Middelburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings.

Ons akkommodasie bestaan uit 10 slaapkamers wat smaakvol versier is. Die slaapkamers beskik elk oor óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, met 'n wasbak en toilet. Die geriewe in hierdie kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

'n Heilsame ontbyt word in die eetkamer voorgesit en ander heerlike maaltye kan op versoek gereël word teen 'n ekstra koste. Die gastehuis bied ook wasgoed- en skoonmaakdienste. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie agter 'n afstandbeheerde hek.

Ons is naby restaurante, winkels en ander geriewe geleë.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na TNB Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za