Toad Hall - The Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Toad Hall - The Beach House is 'n selfsorghuis 5 minute se ry van Port Edward-strand af.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 'n groep van 8 volwassenes en 2 kinders. Daar is 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens.

Daar is 'n stapelbed vir 2 kinders in die oopplan-leefkamer. Die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die kombuis het basiese kooktoebehore om maaltye voor te berei. Buiten die stapelbed in die leefkamer is daar ook 'n ingeboude kroegarea waar gaste as 'n kuierarea kan gebruik.

Die leefarea lei na die groot tuin met braaigeriewe wat gaste kan gebruik. Daar is veililge parkeerplek van die straat af vir 2 motors.

Toad Hall - The Beach House het ook die ideale ligging 5,5 km vanaf Wild Coast Sun Country Park, Wild Coast Sun Casino en die Wild Waves Water Park. Die eienaars kan gaste ook help om dagtoere na verskeie ander besienswaardighede te beplan.

Slaapplek

'n Bespreking by Toad Hall - The Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Toad Hall - The Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 R1 600 per nag (plek vir 10)

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za