Toad Hall Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Toad Hall Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 2 gaste in Wakkerstroom.

Dié kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Handdoeke en elektriese komberse in die winter word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word. Tuisgebakte beskuit, heuning, seisoenale gedroogde vrugte en bessies is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste.

Gaste kan in die sitkamer ontspan wat uitkyk oor die tuin. Let asb. daarop dat die kothuis nie 'n TV het nie. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan in die tuin ontspan.

Die perseel is stapafstand vanaf die middedorp. Wakkerstroom bied verskeie winkels, restaurante, kroeë, 'n museum en ander historiese geboude. Verskeie voëlspesies kan gesien word rondom seisoenale waterpan.

Slaapplek

'n Bespreking by Toad Hall Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Toad Hall Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za