Toadbury Hall Country Hotel
- Kapasiteit: 0 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Afrit Beyers Naude-rylaan, Elandsdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Toadbury Hall Country Hotel is in 1997 gestig en is 'n lieflike plattelandse hotel op die pragtige 25 hektaar-landgoed in die Wiegie van die Mensdom, aan die oewer van die Krokodilrivier. Toadbury Hall Country Hotel is toeganklik vanaf die N14 en net 'n entjie se ry vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.
Verblyf is beskikbaar in 2 Executive-suites, 5 Standaard-suites en 3 Tuin-suites, met pragtige afwerkings, koningingrootte-beddens, luukse linne, donserige handdoeke, 'n yskassie, koffiestasie, digitale kluis, sitarea, sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n gietysterpootbad en 'n ruim stort. Sommige van die suites het ook ondervloerse verhitting en kaggels.
Die restaurante by Toadbury Hall Country Hotel bied 'n lewendige atmosfeer vanaf ontbyt tot laatnag skemerkelkies. Die hotel bied verskeie vergadering kamers vir konferensies, werkswinkels, spanbou, produkbekendstelling en gala-etes. Die konferensie venues is privaat en afgesonder vanaf die hoofhuis.
Die hotel is 'n klein entjie se ry vanaf Cradlestone Mall en is maklik toeganklik vanaf Pretoria en noordelike Johannesburg. Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit die Wieg van die Mensdom, Sterkfontein-grotte, warmlugballonvlugte, boomtoptoere, bergfietsry en Lesedi Cultural Village in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Afrit Beyers Naude-rylaan, Elandsdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 0 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Afrit Beyers Naude-rylaan, Elandsdrift, Johannesburg, 1747, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom