Mpumalanga Akkommodasie by Toe Word Ons Dors Gastehuis | LekkeSlaap
+39

Toe Word Ons Dors Gastehuis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank JS289, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Toe Word Ons Dors Gastehuis is in Middelburg, Mpumalanga en is ideaal vir gaste wat op pad is na Mosambiek, die Panoramaroete en Kruger Wildtuin.

Verblyf word in 5 2-driekwartbedkamers en 2 privaat eenhede genaamd Buffel en Leeu gebied.

Buffel bied slaapplek aan 5 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die eenheid het ook vol DStv.

Leeu bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie.

Die 2-driekwartbedkamers het elk 2 driekwartbeddens. Elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ’n restaurant, kroeg en funksiesaal op die perseel wat gaste kan huur. Etes is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Daar is 'n groot swembad op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Toe Word Ons Dors Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Vaalbank JS289, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank JS289, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAksIcHkzTX6g0cVStjCPAHmKAivJbiASUNfWDFI6QDRUN63Aa11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Vaalbank JS289 Middelburg 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.839435 29.458863
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za