Toeka se huis / Toeka's Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Madeliefiestraat, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dié plaaskothuis het 'n nostalgiese, outydse styl en is in die stil dorpie Nuwerus in Namakwaland geleë. Dit is ideaal op die N7 tussen Kaapstad en Namibië geleë.
Toeka se huis het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het gemaklike koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas, vrieskas, ketel, stoof en 'n tafel met stoele toegerus. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kothuis het ook 'n stoep met 'n uitsig oor die Nuwerus-dorpie.
Gaste ontvang tee, koffie, suiker en melk, asook 'n selfhelp-ontbyt wat die volgende insluit: Vars tuisgebakte brood, tuisgemaakte konfyt, plaaseiers, kaas, en tuisgebakte beskuit.
Slaapplek
’n Bespreking by Toeka se huis / Toeka's Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Madeliefiestraat, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
- Gaste dink Toeka se huis / Toeka's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Madeliefiestraat, Nuwerus, 8201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom