Toekoms Farm Self-catering Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Elre V - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, verwelkomende lekker plaashuis atmosfeer.
Carol S - Aug 2022
Algehele gradering
Charming farm house stay.
Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the lovely feedback and generous rating you gave us. It was an absolute pleasure hosting you and hopefully we will see you again soon!
Amorette V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gasvrye gasvrou - sal beslis weer daar bespreek.
Hannes K - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus en uitstekende diens.
Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Hannes, wat n voorreg om julle te kon huisves en om sulke terugvoer te ontvang! Dankie vir julle vriendelikheid en bedagsaamheid. Hopelik sien ons julle weer in die afsienbare toekoms.
Stephan M - Jul 2022
Algehele gradering
Ideale stop op pad na Kgalagadi.
Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Stephan! Dis heerlik om goeie terugvoer te ontvang en julle is meer as welkom om weer in die afsienbare toekoms te oornag op toekoms!
Attie A - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Baie netjies, mooi omgewing, pragtige plaas en gasvrye mense.
Adv V - Sep 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste plaashuis. Rustig.
Christilde P - Sep 2021
Algehele gradering
Sal beter waarde vir geld bied as 'n groter groep die plaashuis gebruik.
Debré O - Aug 2021
Algehele gradering
Maklike kommunikasie en absolute gasvryheid.
Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer
Debré, dankie vir die 5-uit-5 terugvoer, ons waardeer dit opreg. Dit sal heerlik wees om julle weer te ontvang in die afsienbare toekoms op Toekoms. Veilige reise.
Chandre W - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable in a beautiful area.
Delmé H - Jul 2021
Algehele gradering
Ruim, rustige plaas atmosfeer.
Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit was voorwaar 'n voorreg om julle te akkommodeer. Ons hoop van harte ons sien julle weer in die afsienbare toekoms.
Anette
Dina - Marie P - Sep 2020
Algehele gradering
Wat 'n heerlike rustige skoon en netjiese plek ! Sal beslis weer daarvan gebruik maak .
Alex L - Sep 2020
Algehele gradering
Baie heerlike kuier op die skaapplaas. Kan dit sterk aanbeveel.
Meiring D - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens en gasvryheid. Alles wat mens nodig het.
Dawn N - Aug 2020
Algehele gradering
Idyllic farm cottage retreat
Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the lovely feedback. We do add small touches as you mentioned and thank you for alluding to this.
You are most welcome to come and visit again.
Andri D - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike plaasverblyf vir 'n groep vriende.
Nj P - Aug 2019
Algehele gradering
Sal dit vir enige iemand aanraai.
Fiona C - Des 2018
Algehele gradering
Friendly, great farm accommodation, quiet and peaceful!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelik, goeie plaasverblyf, stil en rustig!
Lieflike verblyf, dankie Ita en Anette wat dit so gerieflik en maklik gemaak het vandat ek bespreek het. Meer as genoeg kommunikasie voor en na vertrek, baie vriendelik en lekker omgewing. Ongelukkig het ek laat in die donker arriveer en ek sal volgende keer vroeër opdaag om die vars plaaslug en mooi omgewing te waardeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pierre A - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Eienaar baie vriendelik.
Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waardeer dit ter harte.
Ons het nog net die gaafste mense ontvang, en is baie dankbaar daarvoor.
Ons hoop ons sien julle weer in die afsienbare toekoms, op Toekoms.
Ita van Niekerk
Pieter R - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig en netjies.
Toekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Pieter, ons waardeer almal se terugvoer opreg.
Franzette K - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige plaas uitspanplek.
Lees meerToekoms Farm Self-catering Accommodation se terugvoer
Vreeslik dankie vir julle terugvoer, ons waardeer elke punt wat genoem is en gaan beslis hieraan aandag gee.
Dit sluit in die stofie, die aanwysings asook die beskikbaarheid van hout vir julle gerief.
Dit is terugvoer soos die wat ons inspireer om 'n beter diens te lewer en dis vir ons die grootste kompliment as mense terugkom om weer saam ons te kom kuier. Ons maak onmiddelik werk hiervan en hoop dat ons julle weer in die toekoms by Toekoms kan akkommodeer.
Met groot dank,
Toekoms Farm Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toekoms Plaas, Oorlogskloof, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom