Toerboer Cottages
Opsomming van Resensie
Tracy P - Aug 2022
Gemiddeld
Extremely comfortable and convenient.
Johan B - Mei 2022
Gemiddeld
Baie ruimte. Twee dubbelbeddens. Kookplate, mikrogolf, yskas en ketel.
Henrike P - Mei 2022
Gemiddeld
Juweel van 'n plek.
Monique D - Mei 2022
Gemiddeld
Teleurgesteld.
Angelique V - Apr 2022
Gemiddeld
What a gem! Central located, walking distance to shop and museums. The braai pit, security gates and a garage for our vehicle made it all a very pleasant stay!
Evelyn P - Apr 2022
Gemiddeld
Very spacious and quiet.
Esmerelda O - Apr 2022
Gemiddeld
Pragtig.
Gerhard K - Apr 2022
Gemiddeld
We had a good stay over at Toerboer cottages.
Liezl N - Apr 2022
Gemiddeld
Baie rustig. Mooi ou plekkie.
Liza N - Mrt 2022
Gemiddeld
Voorsien aan ons vereistes.
Pieter G - Jan 2022
Gemiddeld
Skoon, netjies en gasvry.
Lees meerMandy-lee H - Okt 2021
Gemiddeld
Vriendelik ontvang. Skoon en baie netjies.
Johan V - Okt 2021
Gemiddeld
Baie netjies en silwerskoon.
Merlin M - Mrt 2021
Gemiddeld
Interesante ondervinding
Toerboer Cottages se terugvoer
Hallo Merlin.
Baie dankie vir julle bespreking en resensie. Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete van die Toerboer-span.
Dirk E - Mrt 2021
Gemiddeld
Well restored antique rooms.
Toerboer Cottages se terugvoer
Hallo Dirk. Baie dankie vir julle ondersteuning en resensie. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete uit Graaff-Reinet.
Roelf M - Feb 2021
Gemiddeld
Briljant.
Toerboer Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie en natuurlik julle kuier. Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete uit Graaff-Reinet.
V V - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker en oulike plekkie.
Toerboer Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle verblyf en resensie. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Toerboer Cottages-span
Frits T - Sep 2020
Gemiddeld
Aangenaam.
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordstraat 38, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom