Toerboer Cottages
17 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordstraat 38, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Toerboer Cottages bied volhoubare verblyf in die hartjie van die historiese dorpie Graaff-Reinet.
Die stylvolle eenhede meng die klassieke Karoo-bekoring met moderne geriewe. Daar is ook 'n tuin, gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Die toerlessenaar is daar om gaste te help om uitstappies te beplan en die eiendom is 13 km vanaf die pragtige Vallei van Verlatenheid en 500 m vanaf die meeste monumente, museums en 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.4 uit 5van 17 resensies vir Toerboer Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ligging
- Noordstraat 38, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Toerboer Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordstraat 38, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom