Tokka-Tokka

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tokka-Tokka is ‘n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 in Oudtshoorn.

Dié eenheid het ‘n privaat ingang en beskik oor 2 kamers met plafonwaaiers. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ‘n stort en bad. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het ‘n kombuisie en is toegerus met ‘n mikrogolf, tweeplaat-gasstoof, yskas en swart stofie. Daar is ook ‘n binnebraai en ‘n TV.

Daar is ‘n swembad met ‘n veiligheidsnet en parkeerplek in die motorhuis. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël is. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.

Oudtshoorn bied doendinge, soos voetslaan, staproetes, bergfietsry en 4x4-roetes. Trekpleisters sluit die Kango-grotte, volstruisplase, Cango Wildlife Ranch, CP Nel en die CJ Langenhoven Museum in.

Slaapplek

'n Bespreking by Tokka-Tokka sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tokka-Tokka gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R775 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false