+24

Tokka-Tokka

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tokka-Tokka is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 4 mense in Oudtshoorn.

Hierdie eenheid het ’n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, ’n badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n enkelbed. Daar is ’n enkelslaapbank in die leefarea. Die privaat badkamer het ’n stort en aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is met ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.

Oudtshoorn bied ’n verskeidenheid doendinge soos stap- en voetslaanroetes, bergfietsry en 4x4-roetes. Gaste kan ook ’n wye verskeidenheid doendinge soos die Kangogrotte, die volstruisplaas, Cango Wildlife Ranch en die CP Nel- of CJ Langenhoven-museum besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Doreen P
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustig en vreedsaam. Dit was fantasties om by Tokka-Tokka te bly. Sal weer daarna toe gaan.
Nov 2025
Geraldine T
Gesin met klein kinders
5.0
Exceptionally. Very relaxing. I had a very nice stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Heloise C
Saam met vriende
5.0
Baie skoon en lekker ingerigte woonstel. Baie skoon en lekker ingerigte woonstel met alles wat benodig word.
Okt 2025
Sibusiso M
Besigheidsreis
5.0
Everything went well; they exceeded my expectations. Perfect location. The place is always clean with super friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Joanita T
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf en waarde vir geld. Ons het heeltemal gebly. Dit was presies soos geadverteer. Definitief waarde vir geld.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lizaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 48 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tokka-Tokka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4619f1b6931fd6e1402c62b86882842f1ac0493e65a29b818c3ef57c00874a62b108bf844284969820095c73be7a4d70a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 4 mense 107 5 1 5 48 Buitekant Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.606682654181 22.200597288937
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang