LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Toko Lodge | LekkeSlaap
+21

Toko Lodge

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibosstraat 570, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Toko Lodge is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-lodge in die Hoedspruit Wildlife Estate, 'n bewaringslandgoed teen die rand van Hoedspruit. Rooibokke, koedoes en vlakvarke loop vrylik tussen die huise.

Toko Lodge het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, lugversorging en 'n plafonwaaier en het direkte toegang tot die patio. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, lugversorging en 'n plafonwaaier, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer is in die solder en het 2 enkelbeddens en 'n staanwaaier.

Die kombuis is volledige toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die leefarea het lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea lei na 'n patio met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Toko Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 3 resensies vir Toko Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Rooibosstraat 570, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Toko Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooibosstraat 570, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR5ypcJJlE4AdMscoYElY2Eet6u582GbpoJYDrE1OioIAlet4ZC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 570 Rooibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -24.344023756464 30.987437009926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!