Tolbos 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tolbos 7 is 'n selfsorgvakansiehuis op Bekbaai se strandfront in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die weskus van Suid-Afrika. Dié dorpie is 'n gewilde toeristebestemming vir diegene wat op soek is na 'n Mediterreense atmosfeer, hemelsblou water, afgewitte kothuise, tradisionele vissersargitektuur, en eindelose witsandstrande.

Die huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is 2 badkamers wat elk 'n bad het, en die derde badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale.

Die huis het 'n lieflike klein bninnehof met braaigeriewe en lei na 'n stoep wat oor Bekbaai uitkyk, met onbelemmerde uitsigte wat vir myle strek. Daar is ook 'n plonspoel aan die kant van die huis.

Slaapplek

'n Bespreking by Tolbos 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tolbos 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false